Wekswinkel Assistent

2 months ago571 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Description

Pretoria oos.

Permanente persoon benodig in werkswinkel.

Die volgende tegniese vaardighede is n vereiste wat jy reeds vaardig mee moet wees in almal.

Moet met non ferous metale kan werk, nie net mild steel nie.

Soldering van non-ferous metale

Skroefdraadsny

Metaal sheets kan buig en rol met n bending nie meganiese bending press

Afwerk van non-ferous metale soos skuur, poleer, brush en spuitverf

Rekenaargeletterdheid veral ondervinding met een van die teken of ontwerp programme soos Corel Draw of Photoshop sal baie voordelig wees slegs as jy bogenoemde ervaring en vaardighede het..

Moet Matriek he en geen kriminele rekord nie. Verkieslik n nie-roker.

Salaris tussen R6500.00 en R8500.00 afhangend van ondervinding.

Kontak my asseblief met n kort CV en afskrif van ID indien jy aan bogenoemde vereistes voldoen. admin@trophymb.co.za 066 007 9768

Id Subtitle 737357668
View More
Coenie OosthuizenMember since 2012
Email Verified
6 adsActive
39 adsPosted