Stoorpersoon gesoek vir trailer vervaardigings maatskappy.

13 days ago348 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description
Ons soek n stoorman of vrou om by ons span aan te sluit in Joostenbergvlakte. Hy of sy sal onder andere verantwoordelik wees vir gereedskap in en uit boek soos benodig deur die werkers wn ook betrokke wees by die job cards. Vorige ervaring in hierdie industrie sal in jou guns tel. Die ideale persoon : Moet rekenaarvaardig wees Moet hands-on wees Moet hardwerkend, lojaal en betroubaar wees Ouer persone is welkom om aansoek te doen. Indien jy belangstel in hierdie posisie stuur asb jou cv na johan@ramkat.co.za en skakel my dan op 0824426584. Maak ook asb melding van watse salaris jy verwag.
Id Subtitle 712944402
View More
Gumtree UserMember since 2008
Email Verified
7 adsActive
489 adsPosted