plaat en metaal werker- ( semi skilled )
11 days ago338 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Vervaardigings maatskappy is tans in die mark vir semi skilled plaat en metaal werkers om by hulle span aan te sluit.. !

Ideale kandidaat sal Hardwerkend en lojaal wees.

Ideale kandidaat sal in die area woonagtig wees.

Moet opdragte kan uitvoer ,

Moet in n span of alleen kan werk.

Goeie toekoms vir n persoon wat wil iets van homself maak.

Skakel my asseblief op 068 533 3333 en stuur jou cv na johan@ramkat.co.za om verder te bespreek indien jy belangstel.

Id Subtitle 665566231
View More
Ramkat Truck Bodies and Trailers (PTY) Ltd.Member since 2017
Email Verified
51 adsActive
2205 adsPosted