Kode 14 drywer pos beskikbaar

7 days ago270 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description

Logistieke maatskappy in Paarl is opsoek na n betroubare kode 14 drywer wat Voldoen aan die volgende kriteria:


- Moet n geldige Suid Afrikaanse ID besit

- Woon in Paarl, Wellington of Franschoek

- Ouer as vyf en twintig (25) wees

- Kennis he van koelkaste

- Tenminste drie (3) jaar ondervinding as n kode 14 drywer

- Nugter Gewoontes


Stuur jou PDP en kontak besonderhede van tenminste twee verwysings na info@jjrlogistics.co.za of SMS na 0784584339.

Id Subtitle 642930381
View More
SonicaMember since 2012
Email Verified
2 adsActive
18 adsPosted