Verskeie Posisies

19 days ago381 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

’n Landswye besigheidsgroep benodig die dienste van 4 kandidate:

1 Persoon met baie goeie algemene kennis van Trokke en waens wat herbou kan word om weer in goeie toestand en op pad te kry

2 Persone met baie goeie kennis van trokke en waens se onderhoud en herstel werk en ook in Zambia by ons besigheid te kan aflos. Verkoops agtergrond sal aanbeveling wees.

2 Dames wat baie goeie ondervinding in algemene boekhouding en bemarking het en wat geen afhanklikes het om in Zambia vir tot

3 maande te kan werk tussen Suid Afrika en Zambia

Vereistes:

· Geen afhanklikes

· Goeie kommunikasie vermoe in Engels en Afrikaans

· Sterk administratiewe kennis met goeie ondervinding hierin

· Rekenaarvaardig in Microsoft Excel, Word, Outlook vir dames

· Moet onder druk kan funksioneer en by sperdatums kan hou

· Ouderdom tussen 45 en 55

· Besit van ‘n paspoort en Kode 14 bestuurslisensie sal aanbeveling wees.

Stuur u verkorte CV na Colette@vvuurengroup.co.za en Alfred@brazseed.co.za om aansoek te doen.


Id Subtitle 706282323
View More
Colette Member since 2016
Email Verified
1 adsActive
5 adsPosted