Back to search (Western Cape > Cape Winelands > Find Services > Hire Landscaping & Gardening Services> ad 1274120417)
Opsigter Pos Beskikbaar
Reason for Reporting
Ons is opsoek na ‘n opsigter om Atlanta Kompleks in die Paarl optimaal
te bestuur.
Vereistes:
· Dryf, sterk Leiereienskappe en goeie kommunikeerder
·
Geldige bestuurslisensie
Pligte:
· Werksure: Maandag tot Vrydag 07:00 tot 16:00 (Een uur etenstyd tussen 13:00 en 14:00).
· Skakeling tussen Trustees en Bestuursagent van die Regspersoon.
· Verrig van basiese instandhoudingswerk.
· Toesighouding oor kontrakteurs wat instandhoudingswerk en ander take op perseel verrig.
· Nagaan van sekuriteitsinfrastruktuur van die Regspersoon om te verseker dat dit effektief funksioneer.
· Toesighouding oor die skoonmaak en tuinwerk van die gemeenskaplike eiendom.
· Verseker dat die vullisdromme verwyder word en skoongemaak word.
· Algemene en spesifieke inspeksie op en rondom gemeenskaplike eiendom.
· Na-ure nood dienste verlang kan word.
Diensaanvaarding 1 Mei 2024
Markverwante salaris word aangebied.
Maak asb seker dat jou CV huidig en relevant is.Vorige verwysing sal in guns
tel.
Doen aansoek deur jou CV te stuur na manager2@pinnacleprop.co.za
Read More