Leeupoort Vakansie dorp. mooi erf te koop naby Koedoeskop, Thabazimbi Limpopo

R 215,000

25 days ago52 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description

Hierdie erf is gelee in Leeupoort vakansie dorp.
Wat verklaar is as Natuur reservaat, waar die kamele en elande te sien is. Die diere soos zebras, koedoes, rooibokke en vlakvarke, loop tussen die huise rond .Erf te koop in mooi stil deel van Leeupoort
Erf grootte is 400M2, Erfbelasting R200
Leeupoort is 56 km vanaf Thabazimbe,15km vanaf Koedoeskop,70 km vanaf Bela Bela, 108km vanaf Brits en 170km vanaf
Pretoria.
Kontak Ina nou by 0825630886 of inab1950@gmail.com om teleurstelling te voorkom
Id Subtitle 680159523
View More
Ina BronkhorstMember since 2015
Email Verified
6 adsActive
88 adsPosted