Vee en Saaiplaas te koop!

R 9,905,882

2 months ago126 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Pragtige 600.88 ha plaas met 8 Weidingskampe waarvan 5 kampe van water voorsien is, 50% wilddraad en 50% gewone draad. Daar kom ook 30 ha aangeplante natuurlike weiding voor, die lande is 180 ha groot.
Daar is ook 2 landekampe en die tipe grond is ploeggrond.
16 ha Spilpunte kom voor op die lande.

Daar is ook 9 boorgate waarvan 5 toegerus is.
2 Sementdamme

Pragtige siersteenhuis, Melkstal, Oop Stoor en Stoorkamers kom voor asook 4 Wekershuise

Veehanteringsgeriewe vir skaap en bees kom voor
Eskom krag kom voor - 100 KVA

Reenval per jaar: 450 mm
Drakrag is 1 GVE op 6 ha

Die prys sluit BTW in

Property Reference #: 1608228

Agent Details:
Cobus Bester
National Real Estate
162 Zastron Street
Bloemfontein

Id Subtitle 772313015
View More
National Real Estate
Selling for 3+ yearsActive Ads 738
Professional Seller
Seller Stats
738Total Ads
84.39KTotal Views
View Profile