Uitsonderlike goeie veeplaas te koop

R 8,910,000

2 months ago86 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Die grootte van die plaas is 1622Ha en bestaan uit die volgende:

Weiding:
Daar is 34 weidings kampe waarvan slegs 6 nie oor water beskik nie.
Drade is in ‘n baie goeie toestand.

Lande:
4 Landekampe
4 Ha het ‘n spilpunt met lusern op

Watervoorsiening:
Daar is 10 boorgate waarvan 4 toegerus is.
6 damme waarvan 3 nie ingebruik is nie.

Verbeterings
4 Slaapkamer Woonhuis met afdakke en buitegeboue
4 Werkershuise met koopkrag
Veehanteringsgeriewe vir skaap

Krag - Eskom

Drakrag
1 GVE/10ha
1 KVE/2ha

Reenval: 400 mm

Ekstras: 4 ha spilpunt



Property Reference #: 1805155

Agent Details:
Attie van Jaarsveld
National Real Estate
162 Zastron Street
Bloemfontein

Id Subtitle 776206595
View More
National Real Estate
Selling for 3+ yearsActive Ads 741
Professional Seller
Seller Stats
741Total Ads
75.86KTotal Views
View Profile