Goeie plaas te koop buite Vryburg te koop

R 19,430,000

2 months ago92 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Die plaas is 1013 ha groot en bestaan uit 13 weidingskampe, die kampe is van water voorsien.
Die drade is in 'n goeie toestand.
300 ha aangeplante borseltjiegras kom voor.

7 Dompelpompe
2 x Spilpunte wat 44ha diens
120 Ha ingelyste besproeiing.
2 Sementdamme, 1 Sinkdam, 2 Tenks

4 Slaapkamerhuis met 2 badkamers, leefareas
2 Woonstelle
Groot stoor
Werkswinkel
4 Werkershuise met 3 slaapkamers, badkamer, water en krag.

Eskom krag
2 Ha Tonnels
360 Ha Wildskamp

Die is 'n uitstekende geleentheid, kontak vir enige navrae of afsprake

Property Reference #: 1805443

Agent Details:
Cobus Bester
National Real Estate
162 Zastron Street
Bloemfontein

Id Subtitle 776207410
View More
National Real Estate
Selling for 3+ yearsActive Ads 738
Professional Seller
Seller Stats
738Total Ads
84.39KTotal Views
View Profile