Beste tyd om te koop is nou!!

R 3,650,000

4 months ago616 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
342 hektaar groot rivierfront plaas met met 20 hektaar spilpunt besproeiings lande en 10 hektaar droe land met voersorgum, volop weiding met gannabos onder andere.
Die woonhuis moet opgeknap word en Eskom krag is beskikbaar.
Die plaas word aangebied as 'n lopende saak met los goedere wat by die koopsom ingesluit is. Dit is 75km vanaf Bloemfontein gelee met 'n standhoudende boorgat, met 'n toetssertifikaat en waterregte.

Moenie hierdie geleentheid laat verbygaan nie. Kontak my dadelik!

Property Reference #: RL4817

Agent Details:
Riaan Malan
RealNet Bloemfontein
89 General Hertzog StreetDan PienaarBloemfonte

Id Subtitle 738602624
View More
RealNet Bloemfontein
Selling for 4+ monthsActive Ads 55
Professional Seller
Seller Stats
55Total Ads
10.62KTotal Views
View Profile