Baie goeie veeplaas met besproeiing plaas.

R 10,500,000

2 months ago147 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Die grootte van die plaas is 1070 Ha met 5km rivierfront (Rietrivier)

Die plaas bestaan uit die volgende:

Weiding:
Daar is 8 weidings kampe en alle kampe is toegerus met water.
Drade is in ‘n baie goeie toestand. Buite drade bestaan uit Bonnox heining en daarom uitstekende geleentheid
vir wildplaas.

Lande:
7 Landekampe
100 Ha Besproeiing ingelys
12 Ha onder Floppies

Watervoorsiening:
Daar is 2 boorgate waarvan 2 toegerus is.
2 damme

Verbeterings
2 Woonhuise
6 Store
3 Werkershuise
Veehanteringsgeriewe

Krag - Eskom

Drakrag
1 GVE/10ha
1 KVE/12 ha

Reenval: 400mm

EKSTRAS: Toegeruste slagkamer, Hamermeule, voermenger, JD Trekker 5424 , Eentoring spilpunt

VERKOOPPRYS: R10 500 000 (LOPENDE SAAK)


Property Reference #: 1805138

Agent Details:
Attie van Jaarsveld
National Real Estate
162 Zastron Street
Bloemfontein

Id Subtitle 776208907
View More
National Real Estate
Selling for 3+ yearsActive Ads 738
Professional Seller
Seller Stats
738Total Ads
84.39KTotal Views
View Profile