STEYTLERVILLE: 600Ha Wildsplaas te koop

R 4,200,000

5 months ago865 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
600ha wildplaas weggesteek tussen die berge met baie vlak gedeeltes. Plantegroei is tipies karoo met baie bos, Pruim, gwarrie, baie spekboom en doringlaagtes. Die plaas is wildwerend omhein met omheiningssertifikaat.

Daar is baie koedoes, ongeveer 40 rooibokke wat weer in Desember moet lam, 6 gemsbokke, Rooihartebeeste, 4 Swartwildebeeste, duikers, steenbok, klipspringer, vlakvarke en bosvarke.

Die woonhuis is gemeubuleer en het opknapping nodig. Meubels is onderhandelbaar. Daar is net 12 volt sonkrag.

Water kom van 4 sonpompe en standhoudende fontein in die berg. Dan is daar 3 ontoegeruste boorgate wat vir besproeiingsdoeleindes geboor is. Die drie gate is om en by 100m diep en elkeen lewer ongeveer 12000 liter per uur. Die water is vars en ook goed vir huislike gebruik.

Prys R4,2 miljoen BTW uitgesluit.

Property Reference #: RL4742

Agent Details:
Linda Olivier
Agrisell CC
32 Ryneveld Street
Stellenbosch
7600

Id Subtitle 816967619
View More
Agrisell CC
Selling for 3+ yearsActive Ads 674
Professional Seller
Seller Stats
674Total Ads
1.55MTotal Views
View Profile