Hierdie plaas is geskik vir wild en vee

R 8,029,412

2 months ago124 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
4 km Oranjerivierfront as ook gemengde rante en vlaktes .
Plaas met 15 weidings kampe.
Kampe beskik oor water
Veehanteringsgeriewe
2 Boorgate wat toegerus is met windpomp en sonpomp
1 Sement dam
3 Groot gronddamme
11 Kleiner gronddamme
1 Sinkdam
Geen ingelys te water nie
Drade van kampe in goeie toes tand
11 lande kampe (tans besig om 80ha groenvoer aan te plant)
Sand leemgrond
1 x 3 slaapkamer woonhuis, 2 x leefarea s, kombuis, spens, opwas, badkamer en 1 buitekamer
1 x 1 slaapkamer woonstel met kombuis en badkamer
2 x Store
5 x Werkershuise met sonkrag
Veehanteringsgeriewe met skaap en bees krale en drukgang, maar geen laaibank
Drakrag 1/7GVE
Die reenval per jaar is ongeveer 600mm pj
BTW ingesluit


Property Reference #: 1903185

Agent Details:
Attie van Jaarsveld
National Real Estate
162 Zastron Street
Bloemfontein

Id Subtitle 777781502
View More
National Real Estate
Selling for 3+ yearsActive Ads 738
Professional Seller
Seller Stats
738Total Ads
85.17KTotal Views
View Profile