Aftree op middelplaas met skape

R 2,780,000

Can I afford this?
12 days ago22 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Hierdie netjiese 8.6ha plot is ideaal vir 'n uitgebreide familie. Twee groot en netjies huise op die plaas met nog 'n rondawel vir gaste. Die eerste huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers (MES) en die tweede huis het 2 slaapkamers. Beide pragtig geteel. Elke huis is met 'n alarm toegerus.

Twee toegeruste boorgate -- 5000li/u en 2500li/u met twee watertenks. Die een 5000li en die ander 25000li. Daar is een besproeiingspunt op die plaas voorsien.

Die plaas is in 5 kampe verdeel en kan 42 skape gemaklk deur die jaar van voer voorsien. Skape slaap saans in n toesluit kraal onder dak.

Die plaas se omheining is gedeeltelik met wildheining toegemaak. Grondpad na die plaas word in 'n goeie toestand gehou.

Geen inwonende werkers op die plaas nie.

Daar is 'n ,7ha gronddam wat vinnig volloop na goeie reëns, maar is nie standhoudend nie.

Property Reference #: 1252389

Agent Details:
Albert Viljoen
Rawson Properties
222, Main Road, Cape Town, Rondebosch, Western Cape

Id Subtitle 1279605043
View More
Property Loan Calculator
Purchase price
R
Deposit amount
R
Interest rate
%
No. of years
5
10
15
20
25
30
RECALCULATE
Estimated monthly repaymentR 30,128
Total property loan amountR 2,780,000
Total interestR 4,450,494
Total repaymentR 7,230,494
Interest rate at 11.75% for 20 years *
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.
RECALCULATE
Rawson Properties Rawson Remote
Selling for 2+ years
Total Ads270
Active Ads270
Professional Seller
Seller stats
270Total Ads
185.18KTotal Views
Contact Rawson Properties Rawson Remote
083*******Show Number
Message
(4015)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.