Plaas Westway te koop.

R 26,000,000

10 months ago211 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Hierdie plaas is gelee 40 km buite Middelburg op die Richmond pad. Tipiese Karoo plaas wat ingerig is om met skape te boer.

Klient het tans 'n Vleismerino stoet en kan as 'n lopende eenheid verkoop word met die verstandhouding dat die skape ekstra prys sal wees.

Die vloedvlakte vorm 'n vleiland wat hoe drakrag het waar daar tans 60 beeste op wei.
Weiding bestaan uit Ghannabos, karoobos, soetgras en doringbossie. Dit is hoofsaaklik 'n vlakteplaas met min koppies


- Grootte is 6044 hektaar
- Opgedeel in 64 kampe. Wissel weiding word streng toegepas
- Drakrag is 16 ha per GVE (Groot Vee Eenheid)
- Alle kampe het suipings. Water is afkomstig van 16 boorgate.
- Groot woonhuis bestaande uit 5 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer, TV kamer, eetkamer, kombuis, Spens, opwaskamer en kantoor.
- 7 Werkershuise.
- Skeerstoor en krale
- Landerye vir besproeing - water afkomstig uit boorgate.
- Groot vleiland vlakte. Hoe drakrag.

Property Reference #: RL2870

Agent Details:
Christo Kleynhans
Home and Hectare
43B - 6th Avenue
Walmer
Port Elizabeth
6070

Id Subtitle 959156350
View More
Home and Hectare
Selling for 1 yearActive Ads 99
Professional Seller
Seller Stats
99Total Ads
96.47KTotal Views
View Profile
Contact Home and Hectare
082*******Show Number
Message
(4024)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.