110Ha Farm For Sale in Marble Hall Rural

R 9,730,000

2 months ago41 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Die huis is soos volg,
1) huis 1 is die woonhuis met groot oopplan kombuis en leef area, twee slaap kamers onder en een bo met 'n werkskamer wat uitkyk op die oopplan leef area onder. Een badkamer.
2) die tweede gedeelte bestaan uit 2 kamers met badkamers onder met die laundry. Bo is een slaapkamer met badkamer en 'n groot oop leef vertrek
3) is klein kamer met sy eie badkamer.
Die lapa is ongeveer 9x6 meter, met eie water en wasbak. Hier het ek ook 'n ablusie blok gebou met 3 toilette en een stort.
Die stoor is 15 x 8 meter en nog die afdak voor 15 m en 5.5 m diep.
Die tuin word met een van die agt boorgate natgemaak, die huiswater het sy eie boorgat. Nog een boorgat is die tuin is toegerus en word net gebruik om die dam in die tuin vol te hou. Nog 'n verdere boorgat by die huis het ek nie toegerus nie en lewer ongeveer 1500 l/u

Dit is nou die vier boorgate in die huis omgewing.
4 ander boorgate besproei die boorde teen 2 gate in werking elke 12 uur.
Die gesamelikke lewering van al die gate(8) is ongeveer 53 000 l/ u
Ek het 'n veesuipings punt uit die Loskopdam besproeiings skema en lewer so 2000 l /u so lank die kanaal loop. Dit is ' n klomp water vir die wild. Daar is ook 'n suipings dammetjie vir die weiding gedeelte van die plaas

Die arbeid kwartiere bestaan uit 4 slaapkamers en een badkamer.
Die totale 121 ha is omhein met wildwering asook die huis erf van ongeveer 1 ha. Die boorde is net soos die woonerf afgespan met wildwering heining. Die hoof hek van die plaas (skuifhek) word met remote oop en toegemaak asook per selfoon.

Has Pool
Property Reference #: RL19926

Agent Details:
Bob Stevens
CSi Property Group
Third Floor Office Block F
Hertford Office Park
90 Bekker Rd
Vorna Valley
Midrand

Id Subtitle 940389824
View More
CSi Property Group
Selling for 1 yearActive Ads 1.52K
Professional Seller
Seller Stats
1.52KTotal Ads
517.75KTotal Views
View Profile
Contact CSi Property Group
083*******Show Number
Message
(4006)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.