600ha plaas teen dorp te koop...Calvinia

R 2,650,000

6 years ago20328 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Description
Indien jy opsoek is na aftree "life style " plaas in Calvinia Plaas Noordoos van dorp gelee 2 km uit dorp. Net buite munisipale gebied Teen Hantamberge Bestaan uit twee eenhede 44.6ha en 557ha Totaal 601ha Deel 1 Erf 825 (9,7074ha ) Erf 854 (34,9030ha) Totaal 44, 6 ha (welgemoed) Woonhuis (kort bietjie aandag.staan 3 jaar leeg) 2 slaapkamers, sit/eetkamer, kombuis, badkamer, stoepkamer Woonstel 2 kamers met kombuis en badkamer. Groot “Skeerstoor” (15m x 14m ) Groot Oop Skuur (12m x 21m ) 3 Windpompe (1. vars drink water, 2. Kruit water, 3. nie in gebruik) die vars drink water boorgat is baie sterk en hou twee damme volle vir klein besproeing, groente aanplant ens. Volledige omheinde hokke vir huisvesting van diere ens. Varkhokke en kampe Skaap kampe 2 groot damme vir besproeing op klein skaal (lappies lusern) 34 ha Lusern damme en/of droe land landerye 2 x Arbeiders huise Groot grond stoordam Water van dorpsdam se oorloop loop deur grond Eskom krag en gebruik eie boorgat water vir huis Deel 2 Plaas erf 831 totaal 557ha Teen hange van Hantamberg en aangrensend aan Welgemoed soos bo Grensdraad bo op berg Jou eie stukkie Hantam! 4 kampe Standhoudende fontein wat kampe voorsien van water en n windpomp. Verskeie implemente (ploeg, eg, ghrop, saaibak, ens) ingesluit Plus J Deere Trekker , platsnyer, Welger Baler, ens ens As eenheid kan die koper boer met gemid 150 skaap Met saai van landery kan getalle aangepas word Baie moontlikhede van gasteplaas, gastehuis, aanplantings ens ens Of boer op klein skaal, baie moontlikhede- tonnels ens Vir die afgetrede persoon wat wil boer maar die gerief en veiligheid om in die dorp te wees geen skaap ingesluit, paar volstruise so rondom 50plus trek springbokke op plaas Epos my gerus vir verdere informasie Prys drasties verlaag vir vinnige verkoop!! Geboue verwaarloos te veel soos dit nou leeg staan. Mooi reen gehad junie/Julie. Ons hoop vir nog.
Id Subtitle 126461039
View More
gumtreejohn
Selling for 8+ yearsActive Ads 1
Faster than Average
Replies in 24 hours
Seller Stats
62Total Ads
28.48KTotal Views
View Profile
Contact gumtreejohn
083*******Show Number
Message
(4006)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Optional)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.