Hierdie plasie kan met kontantgewasse geboer word

R 4,700,000

2 months ago102 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Geen weidingskampe kom voor nie. Die drade is in ‘n goeie toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie.

Daar is 2 lande kampe wat voorkom en die tipe grond is Rooi Hutton grond.
Daar is 504 000 Kubm besproeiing wat voorkom.
1 x 23 ha Spilpunt wat verskuifbaar is en 4 sirkels loop.
4 Boorgate wat toegerus is met dompelpompe.
1 Sementdam.

Daar kom ‘n 3 slaapkamerhuis voor met 1 badkamer, sitkamer, eetkamer, kombuis met opwas area, swembad, 4 buitekamers en ‘n groot afdak.
1 sinkstoor – netjiese 10 x 20 meter
4 x 4m – Netjise vertrek huise.

Veehanteringsgeriewe en 6 krale vir skaap.

Krag: 1 Punt
Reenval: 450 – 550 mm per jaar.


Property Reference #: 1608022

Agent Details:
Attie van Jaarsveld
National Real Estate
162 Zastron Street
Bloemfontein

Id Subtitle 772311628
View More
National Real Estate
Selling for 3+ yearsActive Ads 738
Professional Seller
Seller Stats
738Total Ads
84.39KTotal Views
View Profile