Stellenbosch | Leerling Versekeringsmakelaar

2 months ago362 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Company Name:Smuts International
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Leerling Makelaar | Stellenbosch

Jy sal in diens geneem word as 'n Leerling Versekeringsmakelaar. Na vyf jaar van opleiding sal jy as 'n Gelisensieerde Versekeringsmakelaar kwalifiseer.


Jou werksure is weeksdae: 8vm - 5nm


Jy sal opleiding ontvang in alle aspekte van:

  • Eisehantering
  • Kliënte Advies
  • Versekeringsmark Skakeling
  • Versekeringseksamens

Opleiding Salaris: R5,000 per maand wat elke ses maande hersien sal word.


VEREISTES

  • Bogemiddeld in Afrikaans & Engels
  • Bo-gemiddelde Microsoft Office-vaardighede
  • Bo-Gemiddelde Tikspoed
  • Bestuurslisensie [Kode 08]
  • GRIT [Guts, Resilience, Integrity & Tenacity]
  • Universiteitsvrystelling

Jy moet verkieslik in of naby STELLENBOSCH bly.

Indien jy nie binne drie weke ná die sluitingsdatum terugvoer ontvang nie, kan jy aanvaar dat ander kandidate vir die pos oorweeg is.

Id Subtitle 1103763217
View More
Martin Smuts
Selling for 5+ yearsActive Ads 0
Seller Stats
12Total Ads
1.33KTotal Views
View Profile
Contact Martin Smuts
Message
(4002)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Optional)
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.