Post FREE Ad

Need a Job

7 days ago48 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Description

Goeie Dag

Ek is n 36 jareige vrou.

Ek is dringend opsoek na werk enige werk ek sal onder begin en my self opwerk. Ek hou van n uitdaging en wil die heeldag besig wees. Ek het geen kind of kroos en kan weg werk van die huis af. Ek sal enige werk doen behalwe SEX werk. Ek kan ongelukkig nie telly sales en sales doen nie.

kantak Cindy

******

Id Subtitle 498769247
View More
cindyMember since 2019
Email Verified
1 adsActive
1 adsPosted