Co2 Laser Sny En Graveer Masjiene

R 85,000

2 months ago39 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Splinter Nuwe Co2 Laser Sny En Graveer Masjiene Beskikbaar.

Word Gebruik Vir Die Sny, Graveer En Merk Van Allerdaagse Materiale Soos:
• MDF, Bamboes, Plywood, Supawood, Hout
• Perspex, Acrylic, Plexiglass, Rowmark
• Papier, Karton
• Leer, Rubber
• Glas (Graveer En Merk)
• Metale, Bedekte Metale (Graveer En Merk)
• Lap, Katoen, Denim

Ideale Masjiene Vir Klein Tot Groot Besighede. Kan Gebruik Word As N Hobby Masjien Of Om Produksie Werk Te Doen.

Die Masjien Kom Kompleet Met: Honeycomb Bed, Water Verkoeler, Lugkompressor, Extraction Fan En N Toolbox Met Spaar Onderdele En Gereedskap.

Saam Jou Masjien Kry Jy Ook:
• Sagteware Vir Die Masjien
• 1 Jaar Waarborg Op Die Masjien En Onderdele
• 6 Maande Waarborg Op Die Laser Buis
• Instalasie En Opstel Van Die Masjien En Sagteware
• Opleiding Op Die Gebruik Van Die Sagteware
• Opleiding Op Die Gebruik Van Die Masjien
• Opleiding Op Die Onderhoud En Instanthouding Van Die Masjien
• Gratis Ontwerpe En Sny Files
• Leeftyd Gratis Arbeid Ooreenkoms
• Leeftyd Support En Back Up

Kontak My Vir Meer Inligting Of Om Die Masjiene In Aksie Te Sien:

Items Available: 4

Id Subtitle 839382709
View More
CNC Professional Machine & Engineering PTY LTD
Selling for 3+ yearsActive Ads 2.56K
Professional Seller
Seller Stats
2.56KTotal Ads
1.04MTotal Views
View Profile