Word deel van hierdie aktiewe aftreelandgoed.

R 1,759,000

7 months ago468 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Size (sqm):95
Parking:Garage
Description
Property Address:
47 Midas
Olympus A H, Pretoria
Word deel van hierdie aktiewe aftreelandgoed.

Met sy warm gevoel van ‘n gemeenskap en die pragtige natuurlike omgewing, bied Bronberg Aftreelandgoed al die elemente vir ontspanning en gemaklikheid. Tree nou af in hierdie splinternuwe 2-slaapkamer huis in die nuwe Bronberg Aftreelandgoed in Pretoria-Oos!
Bronberg Aftreelandgoed se puik sekuriteit en 24-uur ondersteuningsfasiliteite bied vir u totale gemoedsrus. Dié ruim huis met sy eie tuin en toesluitmotorhuis bied u die geleentheid om die aktiewe, onafhanklike leefwyse waaraan u gewoond is voort te sit.

Die huis front noord en het 2 ruim slaapkamers, 1 badkamer, ‘n oopplan kombuis-sitkamer-eetkamer en ‘n gesellige stoep met ‘n uitsig oor die tuin. ‘n Sonkrag-geyser en voorafbetaalde elektrisiteitsmeter is standaard in die eenheid.

Die huis is op skou 7 dae/ week. Huise is beskikbaar in ‘n verskeidenheid groottes en vloerplanne. Maak NOU 'n afspraak vir besigtiging!

Bronberg Aftreelandgoed bied aan inwoners:
• 24-uur versorging in ‘n modern versorgingsentrum
• 24-uur tuisversorging
• 24-uur paniekknoppie ondersteuning aan alle inwoners
• Uitstekende 24-uur sekuriteit
• Pendeldiens
• ‘n Ten volle operasionele dienssentrum met:
o Mediese spreekkamer
o Eetkamer
o Sentrale sitkamer
o Biblioteek
o Aktiwiteit saal
o Kiosk
o Posbusgeriewe
o Wassery
o Haar- en skoonheidsalon
o Verhitte swembad

Beskikbaar vir inwoners oor die ouderdom van 50, of beleggers van enige ouderdom.

# Reception Rooms: 1
# Parking: 1
Has Pool
Has Garden
Security Features: fence, access gate
Property Reference #: 2737746

Agent Details:
Kobus Weppenaar
Central Developments Fusion
Central Developments Pretoria
Enter office address

Id Subtitle 484084908
View More
Website: http://www.centraldevelopments.co.za
Central Developments PretoriaMember since 2017
Email Verified
389 adsActive
389 adsPosted
Website: http://www.centraldevelopments.co.za