Post FREE Ad

Stilbaai Rietdak huis

R 1,500,000
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 24/01/2017
  • Location
  • For Sale By Agency
  • Available From 24/01/2017
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 4 bedrooms
  • Bathrooms (#) 2 bathrooms
  • Parking Garage

Hierdie rietdakhuis is in 'n baie gesogte deel van Stilbaai geleë. Dit het 'n baie mooi uitsig oor die rivier, van die brug tot by die mond. Dit is 'n klipgooi van die rivier en die jetti waar die bote in en uit gaan. Vier slaapkamers en twee badkamers, sit op die stoep en braai en kykop die water. Moet dit nie misloop nie

Christina de Jager (More ads from this seller)
User since Apr 2014
222 Published
20 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Still Bay, South Africa
You might be interested in these similar ads
GREAT BRAK RIVER : Pragtige Grasdak Geuwel Huis met asemrowende uitsig oor die Oseaan. in Other, preview image
GREAT BRAK RIVER : Pragtige Grasdak Geuwel Huis met asemrowende uitsig oor die Oseaan.
R 1,950,000
Hierdie 4 slaapkamer woning is op die perfekte area in Groot Brakrivier geleë om ten alle tye asemrowende oseaan uitsig te verseker.Die huis is so ontwerp om 'n majestueuse gevoel van ruimte te gee terwyl dit 'n kompakte woning is wat die geleentheid bied om jou persoonlike stempel te kom afdruk. 'n Tweede wooneenheid van nie groter as 120 vierkante meter mag opgerig word.Motors wat verbysnel he ...
2 Bedroom Townhouse For Sale in Hartenbos in Other, preview image
2 Bedroom Townhouse For Sale in Hartenbos
R 1,070,000
HIERDIE IS DIE IDEALE KOPIE VIR AFTREDE!! GEEN TRAPPE! VOLTITEL! LAE HEFFING! EN 2 KLEIN HONDJIES WORD TOEGELAAT!!Die netjiese siersteen meenthuis het nuwe matte en is nuut uitgeverf. Trek net in en bly!Die kompleks is uiters netjies en baie gewild. Die oopplan sitkamer/eetkamer en kombuis is ruim. Daar is ook 'n ekstra Braai vertrek met ingeboude braai.Die uitleg verleen 'n gesellige atmosfeer.Di ...
Strandhuis te koop in Stilbaai in Other, preview image
Strandhuis te koop in Stilbaai
R 1,800,000
Strandhuis te koop in Stilbaai wes. Rustige area. Baie nuwe huise word in hierdie area gebou. Die adres is suikerbossie singel 24 melkhout kruin Stilbaai Wes. Kontak Arnay by 0614462610 of 0536210093 vir meer inligting.
Hartenbos Heuwels R2,93m in Other, preview image
Hartenbos Heuwels R2,93m
R 2,930,000
Property Address:Hartenbos Heuwels, Hartenbos3 Vir die prys van 13 Slaapkamer huis plus 2 x 2 slaapkamer woonstelle, alles onder een dakGoeie areaPrag uitsigPotensiale huurinkomste van R6000 plus p/m uit woonstelleHoof woning bied:3 prag slaapkamers met baie ingeboude kaste2 Badkamers, hoog EnsuiteOopplan sit, eetkamer,KombuisBinne braaiGlas stoep wat gebruik word as onthaal area Kombuis met baie ...
3 Bedroom House For Sale in Stilbaai Wes in Other, preview image
3 Bedroom House For Sale in Stilbaai Wes
R 1,460,000
SOLE MANDATE - Drie slaapkamer, 2 badkamer, dubbel hoofslaapkamer met en-suite badkamer. Motorhuis en ruim oopplan leefarea/kombuis kombinasie.Voornemende kopers het keuse met afwerkings, soos die bouwerk vorder.Internal Agency Ref No:WSB23267# Parking: 2Property Reference #: WSB23267Agent Details:Rhea BeukesHarcourts Stilbaaic/o Mainstreet and Buitekant Street StilbaaiStilbaai
Aftree /Vakansie huis gelee in n beeldskone natuurgebied +- 20 km van die  see gelee naby Knysna. in Other, preview image
Aftree /Vakansie huis gelee in n beeldskone natuurgebied +- 20 km van die see gelee naby Knysna.
R 600,000
Lieflike huisie naby alles, maar tog ver genoeg om rus en vrede te geniet. Die huis benodig opknappings werk met n groot erf. Natuurliefhebbers sal mal wees oor die plek. Ideaal vir n gesin met diere en kinders.
House For Sale in DWARSWEGSTRAND, GREAT BRAK RIVER in Other, preview image
House For Sale in DWARSWEGSTRAND, GREAT BRAK RIVER
R 2,899,000
Magnificent Double Storey timber house for sale in "Die Kloof" Dwarswegstrand.This coastal resort is situated along the beautiful Garden Route in the South Western Cape approximately 5 kilo-meters from Great Brak River which lies midway between Mossel Bay and George.Die Kloof is part of a share block complex and has restricted access. The house offers a spacious open plan living area with a buil ...
More ads