House for sale in Vaalwater

R 6,399,000

Can I afford this?
2 months ago96 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Bathrooms (#):4+
Size (sqm):21000
Description
Rus, vrede, saligheid en luuksheid, alles tesame word hier aangetref. Kom en geniet jou aftrede in die natuur met die wildlewe op jou voorstoep soos Koedoes en Zebras wat kos uit jou hand eet en Rooibokke, Blouwildebeeste, Kameelperde en Bosbokke wat om jou huis wei en in die nag langs die huis slaap. Hierdie paradys bied jou die luuksheid van die natuur en wildlewe met n pragtige uitsig oor jou eie gronddam en die bosveld weg van die stad se lawaai.

Hierdie pragtige Leefstyl grasdakhuis met 5 ensuite slaapkamers en 'n 2 slaapkamer woonstel is geleë op 'n 2.1 ha erf in 'n privaat natuurreservaat 10 km vanaf Vaalwater.

Die voorreg om op 2200 ha wildsplaas rond te ry en na die 56 spesies wild en 250 voëlsoorte te kyk en tennis te kan speel en te swem of in 'n swembad of in 'n lieflike vars waterpoel van die vloeiende fonteinstroom. Daar loop ook 2 natuurlike fonteine met waterstrome wat afsonderlik deur die plaas vloei en 4 gronddamme voed. Hierdie luukse huis is 600 m2 groot en bied ook die ideale geleentheid om 14 mense van groot families en vriende te akkommodeer met 'n ingeboude braai op die stoep wat uikyk op 'n groot gronddam voor jou huis waarin die kinders kan baljaar terwyl jy vleisbraai. Daar is ook 'n boma waar saans vure brand en spookstories vertel word en marshmallows gebraai kan word.

Vir tonne meer inligting en vir besigtiging kontak Pieter.

Levies: 15700
Property Reference #: 7002001-13783

Agent Details:
Karin De Wet
eXp Realty - Steven Johnstone Group
1 Apple Street
Kenilworth
Cape Town
7708
Id Subtitle 1261960011
View More
Property Loan Calculator
Purchase price
R
Deposit amount
R
Interest rate
%
No. of years
5
10
15
20
25
30
RECALCULATE
Estimated monthly repaymentR 69,347
Total property loan amountR 6,399,000
Total interestR 10,244,140
Total repaymentR 16,643,140
Interest rate at 11.75% for 20 years *
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.
RECALCULATE
eXp Realty - Steven Johnstone Group
Selling for 2+ years
Total Ads2.07K
Active Ads2.07K
Professional Seller
Seller stats
2.07KTotal Ads
1.79MTotal Views
Contact eXp Realty - Steven Johnstone Group
082*******Show Number
Message
(4019)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.