P P P = PRAGTIG! PIEKFYN! PERFEK!

R 2,720,000

2 months ago159 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
For Sale By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Bathrooms (#):2
Size (sqm):223
Parking:Garage
Description
Hierdie stylvolle, splinternuwe huis wag net vir jou. Wees die eerste eienaars in die spoghuis, in 'n lieflike veilige landgoed met die mooiste seesig van jou stoep af.

Die oop plan huis is S-M-A-A-K .. VOL met styl en skoonheid. Jou sonnige kombuis en leefarea is perfek vir kaas-en-wyn aande met vriende of familie. Terwyl jy staan en versnapperinge regkry gesels jy met almal in die leef area en mis net mooi niks.

Watter juweel! Die 3 kamers is net groot genoeg met die besonderse 2 badkamers met spasie en moderne afwerkings. Die hoofslaapkamer is buitegewoon met twee wasbakke, een vir jou en een vir malief.

Die oomblik as jy dit sien, sal jy dit wil hê!

Hier is 'n juweel, skakel nou.

Property Reference #: CMOS-0168

Agent Details:
Anita Wolf
Century21
Shop 4
Hartenbos Mall
Hartenbos

Id Subtitle 937617049
View More
Century21
Selling for 1 yearActive Ads 286
Professional Seller
Seller Stats
286Total Ads
127.98KTotal Views
View Profile
Contact Century21
082*******Show Number
Message
(4013)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.