Post FREE Ad

Apartment For Sale Mossel Bay MB057

R 1,450,000
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 31/07/2018
  • Location
  • For Sale By Agency
  • Dwelling Type Apartment
  • Bedrooms (#) 2
  • Bathrooms (#) 1
  • Size (sqm) 120
  • Parking Garage

Skop nes in hierdie Noord-front, goedbeplande woonstel. Braai 'n heerlike skaaptjoppie al reën dit katte en honde, want die stoep is toegebou met n duursame, aluminium oopskuif venster. Van hier af kan jy die see-uitsig geniet.

Die netheid van die woonstel en duursame afwerking getuig van 'n eienaar wat goeie smaak het en wat geen moeite ontsien het om dit gemaklik en mooi te maak nie.

Die twee slaapkamers voel ruim, die leefarea het 'n groot, noordfront venster wat heelwat lig deurlaat en wat 'n wye see-uitsig bied.

Restaurante en die see is op jou voorstoep. Die beskikbaarheid van 'n tandem motorhuis bied die nuwe eienaar die keuse van permante verblyf, of vir die vakansieganger die opsie om 'n motor permanent hier beskikbaar te hê gedurende die vakansie.

Vanweë die uitstekende ligging bly hierdie woonstelle so skaars soos hoendertande en daarom altyd 'n goeie belegging.


Petro Pretorius (More ads from this seller)
User since May 2014
623 Published
89 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Mossel Bay, 6506, South Africa
You might be interested in these similar ads
KLASSIEKE OU 3 SKAAPKAMER BUNGALO IN DIE MIDDEL VAN HARTENDOS in Mosselbaai, preview image
KLASSIEKE OU 3 SKAAPKAMER BUNGALO IN DIE MIDDEL VAN HARTENDOS
R 1,735,000
Property Address:2 Sandrivier RoadHARTENBOS, MOSSEL BAYdeale outydse vakansie huisie in die mIddel van die baie gewilde Hartenbos Strandoord! Hartenbos is die vakansie mekka van die Tuinroete. Die nuwe waterfront ontwikkeling het restaurante, winkels ens te kus en te keur.Mosselbaai dorp en Hawe is slegs sowat 10km weg. Die gewilde Langeberg Winkelsentrum is sowat 5km vanaf die kompleks en George ...
Uitstekende Ligging En Uitstekende Prys – Slegs 200 Meter Vanaf Die See!! in Mosselbaai, preview image
Uitstekende Ligging En Uitstekende Prys – Slegs 200 Meter Vanaf Die See!!
R 1,090,000
Hierdie pragtige noordfront woonstel is in die gewilde Bayview gelee in Hartenbos omgewing.Dit is uiters netjies en slegs ‘n klipgooi vanaf die naaste strand! SLEGS 200 meter om presies te wees!Die woonstel spog met twee sonnige kamers wat albei uitloop op die stoep en vol badkamer.Oopplan kombuis met die leef areas wat ook uitloop op die stoep waar jou ingeboude braai gevind kan word!Hierdie woon ...
FANTASTIESE MODERN WONING TE KOOP IN REEBOK !!! in Mosselbaai, preview image
FANTASTIESE MODERN WONING TE KOOP IN REEBOK !!!
R 2,800,000
Hierdie prag woning is gelee in die gewilde Reebok area. Reebok is n gewilde en vinnig groeiende kusdorp gelee op die Tuinroete en slegs n paar kilometers vanaf George en Mosselbaai. Hierdie nuutgeboude huis is gelee in n alreeds gevestigde buurt in Reebok met pragtige uitsigte van die see. Die huis is baie stylvol gebou met baie goeie en netjiese afwerkings. Die trappe en werksopp ...
Beach House in Hartenbos R 4 570 000 in Mosselbaai, preview image
Beach House in Hartenbos R 4 570 000
Contact for Price
Beach House In Prime Area In HartenbosThis is a “Have-it-all” holiday beach house that’s on the market and all furniture, appliances and all linen is included. Its walking distance from the beach, Hartenbos Waterfront and Hartenbos Waterpark and in a 24hour security area, with a 180 degrees sea view. Very sought after and scarce location.The floor plan offers a big functional kitchen with a separa ...
Townhouse in Mossel Bay now available in Mosselbaai, preview image
Townhouse in Mossel Bay now available
R 1,450,000
Ongelooflike winskopie in die rustige area van Islandview in Hartenbos!Hierdie gerieflike een-vlak woning bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, oopplan kombuis, aparte opwas, dubbel motorhuis wat in huis instap en groot leefarea.Die kompleks is baie veilig en word goed bestuur. 'n Netjiese, gemeenskaplike swembad, buite braai area en kinder speel area maak dit moontlik om op somersdae heerlik buite te ...
 Island View Village - Plot and Plan in Mosselbaai, preview image
Island View Village - Plot and Plan
R 1,075,000
Island View is minder as 1 km vanaf die Langeberg Mall. Die huis is 90 vkm. Die stoep is 12 vkm. Die huis bestaan uit ‘n oopplan leefarea, 2 slaapkamers, 2 badkamers, enkel motorhuis. Meeste erwe het see-uitsig. Aangesien daar bykans 1 ha gemeenskaplike oopruimtes is, gaan ons ‘n gemeenskaplike swembad, oordekte braai-area en kinderspeelpark vestig. Alle strate word geplavei.Die huise is enkel ti ...
1 Slaapkamer Woonstel te Koop in Diaz Mosselbaai in Mosselbaai, preview image
1 Slaapkamer Woonstel te Koop in Diaz Mosselbaai
R 640,000
Maak n Aanbod !!!!Hierdie 1 Slaapkamer 1 Badkamer woonstel is te koop in DiazHierdie woonstel bied ook n dubbel afdak vir parkering of vir karavaan vir ekstra slaap plek.Die eenheid kan ook vergroot word en diere is welkomSkakel ons vandag om na die eenheid te gaan kyk.
More ads