Post FREE Ad

Vakansie Huis is stil Privaat Natuur Reservaat Franskraal. R 340,000

R 340,000
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 04/04/2018
  • Location
  • For Sale By Agency
  • Available From 04/04/2018
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 2
  • Bathrooms (#) 1
  • Size (sqm) 100
  • Parking Garage
Vakansie Huis is stil Privaat Natuur Reservaat Franskraal.
R 340,000

  • Date Listed
  • Location
    Other, Overberg
  • For Sale By Agency
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 2
  • Bathrooms (#) 1
  • Size (sqm) 63

Hierdie pragtige vakansie huis is gelee 2km vanaf die gewilde Uilkraalsmond vakansie oord en 6km vanaf Gansbaai. Geskik vir ideale vakansies met genoegsame parkering en skadu vir rusig kuier om n vuurtjie. Lekker ruim leef area met ingeboude braai vir daai lekker aande om die vuur.

Die warm water stelsel is n gas geyser en koopkrag vir krag voorsiening. Die eiendom word verkoop met al die meubels. Dit is vir intrek en bly. Die maandelikse heffings beloop R650.00.

Daar is baie om te doen en beleef in die area rondom. Uilenkraalsmond bied n Putt-Putt en Glybaan asook n winkel vir die dringende benodigdhede. Gansbaai bied baie restaurant en ander besienswaardighede. Prys is onderhandelbaar.


mariette lourens
agent
UILENKRAALSMOND RESORT
ESTATE AGENT \
078 3585044
email mariettelou.lourens@gmail.com

or join us on fbook uilenkraalsmond oord verblyf op fbook
under mariette vermeulen lourens facebook
or johann gerber estate agent in resort call him if you cant get hold off me

084 584 4634

mariette.lourens (More ads from this seller)
User since Jul 2015
156 Published
45 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Hermanus & Caledon
You might be interested in these similar ads
Uitters uniek en groot met baie potensiaal vir inkomste, 'n
Uitters uniek en groot met baie potensiaal vir inkomste, 'n "INVESTOR'S DREAM"
R 3,950,000
Pragtige 6 slaapkamer huis in Gansbaai op 1500m² erf. Uitstekende belegging!!Die eiendom is ‘n dubbelverdieping hoekhuis (toegang beskikbaar sonder trappe ook) gelee in die primere woonarea te midde van die dorp. Dit bied onbelemmerde, pragtige see, hawe en berg uitsigte. Dit is binne loopafstand van die skool, kleuterskool en dorp. Dit beskik ook twee woonstelle met aparte toegang en het 5 motorh ...
Self catering akkommodasie in Uilkraal, Gansbaai in Hermanus, preview image
Self catering akkommodasie in Uilkraal, Gansbaai
R 580
Lekker huisie by die see vir 'n gesin van 4. Stort, toilet en wasbak in die badkamer. In die oop plan area is 'n binne braai, yskas, twee enkel beddens en 'n TV met TV1, 2, 3 en E TV. Alle breekgoed ens word voorsien. Mikrogolf oond, toaster, rooster, als is daar. Bring net eie eet en drink goed, hout, handoeke en basiese skoonmaak middels. Miskien 'n ekstra kombers in die winter. Baie lekker groo ...
Prag erf 600 vk/m in Klipfontein 1 Franskraal.  in Hermanus, preview image
Prag erf 600 vk/m in Klipfontein 1 Franskraal.
R 220,000
Gelee binne loop afstand van die see in n reeds opgeboude area in n sekuriteis kompleks. Die erf het reeds twee praftige huise aan weerskante in n doodloop straat.Die erf is mooi gelyk met n effense helling vir afloop doeleindes.Dit is groot genoeg vir die oprigting van n groot woning en dan genoeg erf vir n lekker groot tuin.Naaste kontant offer sal oorweeg word.
Huis te koop Paradise Park Onrus in Hermanus, preview image
Huis te koop Paradise Park Onrus
R 300,000
Twee slaapkamer huis te koop. Ten volle gemeubeleerd. Lekker groot erf. Koopkrag. Levy R1200.00 per maand. Nuut uitgeverf nuwe stoof en alliminium vensters. Slegs e pos sal beantwoord word of wats app my vir fotos, en enige ander vra.
LOVELY COTTAGE IN SECURITY COMPLEX IN FRANSKRAAL (GANSBAAI) in Hermanus, preview image
LOVELY COTTAGE IN SECURITY COMPLEX IN FRANSKRAAL (GANSBAAI)
R 1,431,000
Come and view this neat well maintained 3 bedroom property in a security complex in Franskraal (Gansbaai) This spacious 3 bedroom cottage consists of open plan living area. Open plan kitchen with stove and build in cupboards and breakfast nook. Second living area with build in braai for the colder winter days. Pantry with space for fridge and freezer as well as washing machine. Cosy sun room (pat ...
Turnkey plot & plan in Hermanus, preview image
Turnkey plot & plan
R 4,700,000
Property Address:13 BerghofOnrus, HermanusBerghof Estate is still one of the best kept secrets of the Overstrand, and this gem lies nestled between the Mossel Mountain Range and the Walker Bay Coastline. It has panoramic views of the whole bay from Gansbaai in the East to Vermont in the West. Berghof Estates has a distinct rural feel about it, and birdlife abounds. Despite being only a 15 minute d ...
3 BEDROOM PENTHOUSE IN 24-HOUR SECURITY COMPLEX in Hermanus, preview image
3 BEDROOM PENTHOUSE IN 24-HOUR SECURITY COMPLEX
R 1,750,000
Very neat penthouse apartment with unbelievable sea view in Hermanus Beach Club.This unit offers 3 carpeted bedrooms with built-in cupboards, 1 full modern bathroom, kitchen with built-in stove, spacious living room overlooking the beautiful garden and sea. As well as your own very large private balcony where you can enjoy the view of the ocean.Beach Club offers 24-Hour security and amenities such ...
More ads