'N LEWENSREG GELEENTHEID OM NIE MISGELOOP TE WORD NIE - GEEN HEREREGTE BETAALBAAR NIE

R 2,763,000

Can I afford this?
1 year ago337 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Location:
For Sale By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Bathrooms (#):2
Size (sqm):173
Parking:Garage
Description
Skakel nou vir besigtiging van die huis in die gesogte Kraaibosch Park ontwikkeling gelee na die Ooste vleuel van pragtige George.

Die dorp oftewel stad is lank reeds een van die mees gesogte opsies om jou aftrede te beplan en die geleentheid sal momentum gee aan die gedagte.

Lewensreg opsies te Kraaibosch Park is slegs beskikbaar vir ouderdoms groeperings van 65 jaar en opwaarts wyle die huis ook in titel aangekoop kan word teen 'n bedrag van R 3250,000.00.

Die konsessie vir lewensreg is dus prominent - voorwaardes en verdere tegniese aspekte kan ten tyde besigtiging bespreek word.

'n Bietjie meer omtrent die huis self.

Die eiendom word nuut ontwikkel en bied 3 ruim slaapkamers wat bedien word deur 2 badkamers. Die projek is bykans voltooid en okkupasie sal teen Maart 2023 moontlik wees.

Afwerking in die huis is goed soos die geval ook is in die restant van die ontwikkeling - die projek steeds onderwefg dus is beeld materiaal van 'n voltooide eenheid ingesluit sodat U as die klient 'n gevoel kan kry van die tipe afwerking en vakmanskap wat te wagte kan wees.

Verwys gerus na die 3D toer geheg hiertoe wat vir U 'n goeie idee sal skets van die tipe afwerking en aestetiese waarde wat met die belegging te wagte kan wees. Die toer is nie 'n uitbeelding van hierdie spesifieke eiendom nie maar skets die geheelbeeld wat dit vir U moontlik sal maak om hierdie oproep ter navraag te wil doen.

Die vloerplan van die eiendom is uiters prakties met min of geen vermorste spasie nie.

Die ligging van die eiendom in die ontwikkeling is goed met die meeste ontwikkelings aktiwiteit rondom hierdie eiendom wat reeds afgehandel is.

'n Prag ontwikkeling in die tuin roete - goed gelee en naby noodsaaklike nood dienste, winkel sentrums en natuurlik berge en see.

Jou oproep afwagtend.

Property Reference #: KRL13

Agent Details:
Johann Cronje
Keageoz Property Solutions
24A Courtenay StreetBodorpGeorge6530

Id Subtitle 1194669082
View More
Property Loan Calculator
Purchase price
R
Deposit amount
R
Interest rate
%
No. of years
5
10
15
20
25
30
RECALCULATE
Estimated monthly repaymentR 29,943
Total property loan amountR 2,763,000
Total interestR 4,423,279
Total repaymentR 7,186,279
Interest rate at 11.75% for 20 years *
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.
RECALCULATE
Keageoz Property Solutions
Selling for 1 year
Total Ads80
Active Ads80
Professional Seller
Seller stats
80Total Ads
20.84KTotal Views
Contact Keageoz Property Solutions
082*******Show Number
Message
(3961)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.