Is u tans in die mark om u huis te verkoop? Benodig u n eerlike en professionele agent? Kyk hier! | Brackenfell | Gumtree | 127673086
Post ad
Categories
Post FREE Ad
My Gumtree
    Is u tans in die mark om u huis te verkoop? Benodig u n eerlike en professionele agent? Kyk hier!
    -
    Step 1: Photos Step 2: Details
    This ad is no longer active.
    This ad is no longer active.
    CLOSE

    Is u tans in die mark om u huis te verkoop? Benodig u n eerlike en professionele agent? Kyk hier!

    R 2,123,456
    Posted 2 years ago
    • AVAILABLE FROM 2017-02-10
    • DWELLING TYPE house
    • BEDROOMS (#) 3
    Dink u tans daaraan om die verkopers mark te betree in die Noordelike Voorstede?

    Ons kan u help!

    Ons het talle kopers wat wag vir Brackenfell, Durbanville, Kraaifontein, Bellville, Parow en Goodwood eiendomme!

    Met meer as 50 jaar se gekombineerde eiendoms ondervinding, onder van die grootste name in die bedryf, is ons die natuurlike keuse as dit kom by die bemarking van u grootste bate....u huis!


    Wat ons bied:

    • n Stres vrye verkoops-proses en hantering van alle kwessies namens u!

    • Die beste diens beskikbaar! Vanaf die advertering en bemarking van u eiendom, tot en met die finale verkoops proses, ons is ALTYD, al die pad, hand in hand saam met u!

    • Eerlike verteenwoordiging en weeklikse status opvolging!


    • Verpligtings-vrye, mark verwante, waardasies op enige en alle eiendom!


    Indien u meer informasie oor die bogenoemde benodig, of net n bietjie wil gesels oor die eiendoms mark, skakel Jeandre Mostert van Neo Estates vandag by ****** of ******
    Classifieds Ad ID 127673086
    LOCATION
    UPDATED
    -
    Exact Location Not Provided by Seller
    • Related Ads
    • Seller's Other Ads
    No Results
    No Results

    Gumtree South Africa - Free local classifieds

    Top searches
    Trending
    Suggested