1 Kamer in 4 slaapkamer woonstel te huur
R 2,835
a month ago96 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Share Basis:Flat or House Share
Available From:01/02/2020
Dwelling Type:Apartment
Bedrooms (#):4
Bathrooms (#):1
Preferred Gender:No Preference
Description
1 Kamer in 4 slaapkamer woonstel te huur in Clydesdale, Pretoria. 2km radius met UP hoofhek, Afrikaans Meisies en Seuns skole, Girls High School, Loftus Park winkelsentrum en rugbystadion; 3km vanaf Groenkloof Onderwyskollege. Deel kombuis, badkamer en leefareas. Wi-Fi, DSTV, Water, Skoonmaakdienste 1 oggend per week van algemene areas, wasmasjien, tuimeldroer is ingesluit in huurgeld. Pro rata elektrisiteit word maandeliks terugwerkend deur aantal huurders betaal. Veilige parkering agter woonstel met afstandbeheerde hek. Goeie beligting binne en buite erf. Leefareas en kombuis is gemeubileerd, maar kamer het net ingeboude kas. Stort, bad, wasbak en toilet in badkamer. Stoof, mikrogolf, yskas/vrieskas in kombuis.
Id Subtitle 655908277
View More
Mary du PlessisMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
20 adsPosted