Post FREE Ad

Gemeubileerde Kamer in Centurion te huur

R 4,500
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 05/04/2018
  • Share Basis Flat or House Share
  • Available From 01/04/2018
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 1
  • Bathrooms (#) 1
  • Preferred Gender No Preference
Sluit in:
Daaglikse skoon maak met voltydse huishoudster. Privaat badkamer, braai geriewe en eie stoep. Motorhuis parkering, Squash baan, Tennis baan en swembad. Uitstekende sekuriteit en 24 uur wagte. Naby aan hoof paaie. Perfek vir Professionele persone en ook weeklikse reelings. Etes kan verskaf word of self kook geriewe. Wasgoed kan gereel word met huishoudster. Baie naby aan Mall@Reds, Forest hill Mall, N1 en N14. Een maand kennis en een maand deposito.
Isabel (More ads from this seller)
User since Mar 2016
152 Published
26 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Centurion
Suggested
You might be interested in these similar ads
Gemeubileerde Kamers beskikbaar in Centurion in Centurion, preview image
Gemeubileerde Kamers beskikbaar in Centurion
R 4,500
Sluit in:Sentraal gelee naby Mall@Reds, Maklike toegang na N1 en N14.Daaglikse skoon maak en wasgoed kan een maal n week gedoen word. Gebruik van kombuis of huishoudster kan etes voorsien. Geniet ons swembad, squash baan en Tennis baan. Uitstekende sekuriteit met 24 uur wagte.Baie Privaat gemeubileerde kamer met en-suite badkamer.Een maand Deposito, een maand Kennis.
Kommune kamer in Centurion, preview image
Kommune kamer
R 2,550
Lyttelton: Kamer te huur, beskikbaar 1 Junie 2018 Dringend beskikbaar! Kamer in gemeensksplike huis met gemeentskaplike stort en kombuis. Een Oop parkering.Streng keurings proses! Naby Shoprite winkelsentrum en UNITAS hospitaal. Gautrain bekombaar per fiets.Vir die wat kommune lewe kan vat. Moet ń volhoubare werk hê. Deposito R2550 en eerste maand R2550 se huur vooruit betaalbaar. Kontak: Meliss ...
Kamer te huur in Centurion, preview image
Kamer te huur
R 2,500
Groot kamer te huur in deel huis op plaas net buite Valhalla, met eie ingang en stoep. Diere welkom. Kamer sluit in gesamentlike kombuis, was kamer, badkamer en TV kamer. Huur beloop R2500 met eie kos. Geen deposito nodig, wel n maand kennis voor af indien wil uittrek. Onmiddelik beskikbaar. Huis is 1km vanaf die R55, naby Valhalla en Erasmia. Naaste hoof paaie N14 & N1. Naby Mall @ Reds, R55 Mall ...
Kamer beskikbaar in mans komune in Centurion, preview image
Kamer beskikbaar in mans komune
R 2,900
Vol Gemebuleerde kamer in 3 slaapkamer huis beskikbaarvir single Afrikaans sprekende profesionele mans persoon.Groot ruim vertrekke,baiepakplek volledige kombuis sit/eetkamer braai area.Huur sluit water en ligteveilige onderdak parkering gebruik van dstv skoonmaakdiens, Wifi en gebruik vanalle geriewe in.Naby gautrein stasie,Centurion akademie,Centurion mall.Persoonmoet betroubaar wees.Geen troete ...
Centurion studente behuising / student accommodation in Centurion, preview image
Centurion studente behuising / student accommodation
R 3,400
Studente behuising beskikbaar in 'n rustige en groot kommune. +-6km vanaf Centurion Akademie & Centurion Mall. Elke kamer het sy eie badkamer met stort / bad. Elke kamer het sy eie privaat ingang. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis (met yskas, oond, mikrogolf ens), leef area en lapa met braai area. Daar is ook 'n swembad op die erf, 'n mooi tuin en baie spasie. Veilige onderdak parkering. Wifi. Sek ...
Groot kamer the huur, centurion
R 3,000
Die kamer is (3.5x3.2). In 'n drie slaapkamer huis. Daar is 'n dubbel bed met ensuite badkamer. Baie veilig. Huis word gedeel. Water en ligte ingesluit. Vir 'n Afrikaans blanke. R1000 deposito. R3000 per maand. Beskikbaar 1 Mei 2018. Skakel Paul na 17:00 op 0824192956
Kamer te huur in huis, Centurion in Centurion, preview image
Kamer te huur in huis, Centurion
R 2,000
Pretoria, Centurion,2 gemeubeleerde kiamers in n baie netjiese en skoon huis met mooi tuin, en veilige omgrewing beskikibaar. Deel die res van die huis met een man, die eienaar. Veilige onderdak parkering. Water, ligte, DSTV en Wi-Fi ingesluit. Slegs enkel persone, geen troeteldiere. R2,000 per kamer. Slegs dames.Geen rokers. Onmiddelik beskikbaar. Deposito R2,000 Kontak 0826834702
More ads