Kamer te huur

Contact for Price

4 days ago33 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Owner
Available From:01/04/2020
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Bathrooms (#):1
Parking:None
Smoking:No
Pet Friendly:No
Description

Ek soek kamer om te huur in Pretoria. Ek kan een dag per week vir die kamer werk as betaling van die rent want ek werk as skoon maker by verskillende plekke in Pretoria. Ek wag vir my werk gewer om my te laat weet waar & wanneer moet ek gaan skoon maak dan gaan ek soon toe. Ek werk nie volle week nie maar elke week ek werk vir paar dae partykeer ook gedurende die naweek. Ek kan baie waardeer as ek huiswerker werk met slaap plek kan kry want dis nou nie veilig om by verskillende plekke te werk as gevolg van die nuwe siekte nie. Op die oomblik ek bly saam met iemand in Mamelodi maar dis net vir tydelik terwyl ek my eie slaap plek soek. Ek drink nie, ek rook nie & ek hou van die stil lewe. Ek is nou 46 jaar oud met een kind.

Id Subtitle 714936935
View More
FunkyMember since 2013
Email Verified
1 adsActive
13 adsPosted