Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Bachelor apartments in Stellenbosch, preview image
Bachelor apartments
R 6,000
KAMER NOMMER 1Kamer met kitchenetteOn suite badkamerMaandelikse huur van R6500Huur periode 12 maandeDeposito van twee maande se huurKAMER NOMMER 2 & 3Kamer met kitchenetteDeel groot badkamerMaandelikse huur R6000Huur periode 12 maandeDeposito van twee maande se huurALGEMEENVeilige omgewing met sekuriteit stelselHuur sluit water en elektrisiteit in wat oordeelkundig gebruik wordVeilige parkering op ...
BERGENDAL MEENTHUIS in Stellenbosch, preview image
BERGENDAL MEENTHUIS
R 14,800
Meenthuis te huur in Bergendal sekuriteitskompleks vir groep van 4 studente.Gewilde studente kompleksModerne kombuis met ingeboude oond en plate en ys/vrieskasEn-suite slaapkamer met stort, wasbak en toilet (R3900 p/m)Groot slaapkamer op grondvloer (R3900)2 Kleiner slaapkamers op 1e verdieping (R3500 p/m)Gesamentlike badkamer met bad/stort, wasbak en toilet.Alle slaapkamers het ingeboude kasteGroo ...
Student accommodation: Naby kampus:  Gemeubileerde bachelor vir senior manstudent. in Stellenbosch, preview image
Student accommodation: Naby kampus: Gemeubileerde bachelor vir senior manstudent.
R 4,300
Beskikbaar vir ’n senior US-manstudent (vanaf 2de jaar) vanaf 1 Desember 2018. Naby Ingenieursfakulteit en stapafstand van ander fakulteite en middedorp. ’n Gerieflike, gemeubileerde bachelor is beskikbaar by Krommerivierstraat 4, Stellenbosch, in ’n huis wat bestaan uit enkele bachelors vir US-manstudente. Hierdie bachelor bestaan uit ’n ruim vertrek met ’n slaap-studeerhoekie met ingeboude boekr ...
Woonstel te huur - Melrose Square, Stellenbosch in Stellenbosch, preview image
Woonstel te huur - Melrose Square, Stellenbosch
R 10,700
Ruim 2 slaapkamer woonstel met uitsig te huur in Melrose Square, Dennesigstraat, teen R10 700 pm. Sentraal geleë en binne loopafstand vanaf kampus. Gemeubileerd, 24h Sekuriteitskompleks, Geëlektrifiseerde heinings, Toegangsbeheer met sekuriteitswagte. Twee parkeerareas waarvan een onderdak is. Beskikbaar vanaf begin Desember 2018. Vir meer inligting kontak 082 324 8885 of antwoord op hierdie adver ...
Small, but pretty bachelor in OnderPapegaaiberg, Stellenbosch. Quiet and neat. in Stellenbosch, preview image
Small, but pretty bachelor in OnderPapegaaiberg, Stellenbosch. Quiet and neat.
R 5,000
• Hierdie woonstel is beskikbaar vanaf 1 November/1 Desember 2018 tot 30 November 2019. (verkieslik langer) • Ten volle gemeubileerd met bed, bedkassie, ingeboude kaste, tweeplaat stofie, elektriese braaipan, klein yskassie, mikrogolf, lessenaar en stoel, 32" platskerm TV en 'n rottangstoel. • Die gebruik van 'n vrieskas en wasmasjien. • Privaat ingang op die eersteverdieping van die huis. • Twee ...
East Lynne, Stellenbosch middedorp in Stellenbosch, preview image
East Lynne, Stellenbosch middedorp
R 13,000
1 ADRES East Lynn, Grondvloer Eenheid, Van Riebeeck Straat en Die Laan, Stellenbosch. 2 DIRECTIONS/PADAANWYSINGS Plein Street becomes Van Riebeeck, opposite Minerva/Heemstede on Van Riebeeck, next to Huis Neethling. Volgens Google is dit ongeveer 500m vanaf East Lynn tot by die Universiteit se musiek fakulteit, Die Endler/Konservatorium. 3 ACCOMMO ...
Gemeubileerde Eenmanswoonstel - Stellenbosch in Stellenbosch, preview image
Gemeubileerde Eenmanswoonstel - Stellenbosch
R 4,800
Gemeubileerde eenmanwoonstel in Uniepark (naby kampus) met parkering op perseel beskikbaar vanaf 1/12/18 - 30/11/19. Huur R4800pm plus elektrisiteit. Deposito word verlang. Senior studente word verlang. Geen rokers of troeteldiere Skakel 021-8864339 Geen e-mails asb.
More ads

Stellenbosch eenman woonstel te huur

R 4,000
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 05/10/2018
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/11/2018
  • Dwelling Type Apartment
  • Bedrooms (#) Studio or Bachelor Pad
  • Bathrooms (#) 1
  • Parking Covered
  • Furnished No
  • Pet Friendly No

Heerlike oumawoonstel te huur vir in Onder-Papegaaiberg Stellenbosch. Krag en water ingesluit. Veilige parkering agter hekke.

Stuur epos na sandravdw@telkomsa.net met naam, van , id nommer en selnommer indien u belangstel. Ek sal u kontak vir afspraak. Ongelukkig geen kinders en troeteldiere.

Moet Inbesit Wees Van SA Id Dokument.

Een Persoon R4000

Twee Persone R4500




sannie123 (More ads from this seller)
User since Nov 2008
60 Published
4 Active