Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Noorder Paarl 3 slaapkamer huis te huur in Paarl, preview image
Noorder Paarl 3 slaapkamer huis te huur
R 13,000
Ruim 3 slaapkamer, 1 volle badkamer, kombuis, sit- en eetkamer huis te huur in Noorder Paarl. Stapafstand na gewilde Laerskool asook mediese sentrum. Garage met direkte toegang tot huis en afdak vir 2de voertuig. -Buitebraai-2 aircons-al 3 kamers het dak waaiers en ingeboude kaste- "pet friendly"
Vrede Sekuriteit Kompleks in Paarl, preview image
Vrede Sekuriteit Kompleks
R 15,500
3 Slaapkamer huis te huur in Vrede. Huis bied ruim oopplan kombuis leefarea met netjiese graniet afwerkings, ruim slaapkamers met ingeboude kaste, lugversorger,buite braai. Garage met direkte toegang tot woning Vrede Kompleks is loopafstand van Hoërskool Gimnasium en Medi-Clinic. 24/7 sekuriteit en maklike toegang tot Hoofstraat of Boulevard. Troeteldiervriendelik vir klein hondjie..Kontak ...
Vrede Sekuriteit Kompleks in Paarl, preview image
Vrede Sekuriteit Kompleks
R 14,000
3 Slaapkamer huis te huur in Vrede. Huis bied ruim oopplan kombuis leefarea met netjiese graniet afwerkings, ruim slaapkamers met ingeboude kaste, lugversorger,ekstra braaivertrek. Enkel garage met direkte toegang tot woning. Vrede Kompleks is loopafstand van gewilde skole en Medi-Clinic. 24/7 sekuriteit en maklike toegang tot Hoofstraat of Boulevard. Troeteldiervriendelik vir klein hondjie ...
3 Slaapkamer huis te huur
R 14,000
Drie slaapkamer woning in De Zoete Ival , Paarl, met On -Suite badkamer en 1 badkamer. Oopplan kombuis / eetkamer met Leefarea. Enkel motorhuis. Swembad. HuurR14000.00. Water en krag ekstra. Kontak Eugene Reynders by 082 774 5720
2 Bedroom Apartment For rent in Paarl, preview image
2 Bedroom Apartment For rent
R 7,385
Netjiese 2 slaapkamer woonstel te huur in Olyfbos kompleks.Veilige kompleks met modern afwerkings.Balkon met pragtige uitsigte.Braaigeriewe beskikbaar.Beskikbaar vanaf 1 Oktober 2018.Kontak vir Lenie op 021 872 1608 tydens kantoorure.
House in Paarl now available in Paarl, preview image
House in Paarl now available
R 15,000
HUIS TE HUUR NOORDER PAARLHierdie drieslaapkamer woning bied sit/eetkamer met lugreelaar wat oopplan is met kombuis, gasstoof, braaivertrek, waskamer wat uitloop na enkelmotorhuis met outomatiese deure; 1,5 badkamers, hoofslaapkamer met lugreelaar, ten volle omheide erf en as bonus 'n wendyhuis wat kan dien as stoorplek.Beskikbaar 1 Oktober 2018Huur R15 000 per maandKrag en water uitgesluitAvailab ...
Tuin woonstel in Groenvlei Paarl te huur
R 3,800
Tuin woonstel in Groenvlei naby Checkers Slegs geskik vir 1 persoonVeilige parkering agter elektriese hekkeOnmiddelik beskikbaarVoledige krediet rekort navraag en verwysings sal gedoen wordDeposito R5700Huur R3750 per maandKrag en water ingesluitKontak Amanda 0745290788
More ads

Twee Slaapkamer Huis te huur in Sonstraal /New Orleans

R 5,500
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 11/09/2018
  • Location
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/10/2018
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 2
  • Bathrooms (#) 1
  • Size (sqm) 70
  • Parking Covered
  • Furnished No
  • Smoking Yes
  • Pet Friendly No

Twee Slaapkamer huis in Sonstraal/New Orleans. Naby skool en publieke vervoer met sitkamer badkamer en DSTV plug en play punt. Hoof slaapkamer het klere kas. Parkering vir 1 motor. n Behoorlike krediet rekord word op aansoeker gedoen. Geen Kansvatters. Skakel of whatsapp vir afspraak.

Deposito + een maand huur met tekening van kontrak.

Gumtree User (More ads from this seller)
User since Feb 2012
66 Published
1 Active