Vakansiehuis Gouritsmond Holiday Home Gouritzmond

R 600

5 months ago436 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
For Rent By:Owner
Available From:18/11/2019
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Size (sqm):200
Parking:Covered
Furnished:Yes
Smoking:No
Pet Friendly:No
Description

Moderne vakansiehuis op seefront met pragtige see-uitsig in Kusweg. Slaapplek vir 4 mense. Twee slaapkamers met een dubbelbed in elk. Prys (buite seisoen) R700 vir 2 persone per nag. Daar is plek vir hoogstens 4 mense. Selfsorg. Dit is nie 'n gastehuis nie. Minimum drie nagte. Skoonmaakfooi: R350. Die plek is nie beskikbaar 15 tot 30 Desember 2019. Epos datums en getal persone na eienaar.


Ook beskikbaar agter die huis: nuwe, moderne woonstel met twee en-suitbadkamers, plus kombuis-eetkamer met geriewe. Een dubbelbed in hoofslaapkamer en twee enkelbeddens in tweede kamer. Teen R600 vir 2 mense per nag. Slaap 4 mense. Minimum: drie nagte. Skoonmaakfooi: R350.


Modern holiday home with sea views in Beach Road. Sleeps 4 people (two rooms with one double bed each). Price: R700 for 2 people per night (out of season). Not available from 15 to 28 December 2019.

Id Subtitle 549587888
View More
PieterMember since 2012
Email Verified
3 adsActive
42 adsPosted