Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Netjiese en skoon eenman woonstel te huur R3500 w +l ingesluit in Northern Pretoria, preview image
Netjiese en skoon eenman woonstel te huur R3500 w +l ingesluit
R 3,500
Netjiese en skoon Oop plan eenman woonstel te huur in Kameeldrift-Oos R3500 water and ligte ingesluit. Deposito = 1 maand se huur. Dadelik beskikbaar. Kort termyn huur kan gereel word. Naby aan winkels en N 1 Hoofweg op die Cullinan pad.
Mayvillas woonstelle - Woonstel te huur in Northern Pretoria, preview image
Mayvillas woonstelle - Woonstel te huur
R 5,200
Nuwe, ruim, 2slp kamer woonstel, met wonderlike grasperk en braai area, asemrowende uitsig, te huur in n rustige woonstelblok in die moot area, naby Mayville Mall / Hyperama Checkers, skole, kerke en op bus hoof roetes. Veilige onderdak parkeering. R5200.00pm water ingesluit met pre paid elektrisiteit, geen diere. Beskikbaar vanaf 1 Aug 2018.
Woonstel te huur
R 8,500
Skoon en netjiese woonstel te huur met- groot kombuis, 2 slaapkamers met kaste, gang kas, tv/sitkamer,1 badkamer, dubbel afdak,erf grootte 45m2 (gras en plaveisel), Veilig. In Braam Pretorius straat, Montana. Naby Kolonnade.Huur bedrag is uitgesluit water en ligte.Whatsup of skakel :0823374870
3 slk meenthuis te huur in Annlin, Pretoria in Northern Pretoria, preview image
3 slk meenthuis te huur in Annlin, Pretoria
R 9,200
3 slk meenthuis te huur in sekuriteits kompleks in Annlin, Pretoria.3 slaapkamers,2 badkamers, waarvan 1 en-suite is,sitkamer met lugreeling,eetkamer,kombuis met baie kaste en granietblad werksoppervlak,dubbel motorhuis,tuin, 2 troeteldiere word toegelaat,paneelverwarmers in slaapkamers.Beskikbaar 1 Augustus 2018Huur R9200pm, dienste verbruik uitgesluitDeposito R10500.
woonstel op plot te huur-bultfontein in Northern Pretoria, preview image
woonstel op plot te huur-bultfontein
R 3,000
Groot een slaap kamer woonstel op plot (bultfontein) 25 km vanaf pretoria noord/35km van midde stad/10km vanaf rooiwal krag stasie - elekries omhein-alarm-GEEN garage OF afdak-baie parkering in erf-geskik vir een/twee persone.R3000 pm -R3000 deposito en R300 sleutel deposito-Prepaid krag-Onmidelik beskikbaar - Skakel Eunice 072 305 4890
2 Slaapkamer woonstel te huur in Ben Viljoen str, Pretoria Noord in Northern Pretoria, preview image
2 Slaapkamer woonstel te huur in Ben Viljoen str, Pretoria Noord
R 4,950
2 Slaapkamer eenheid of 5 de vloer te huurArniston, Ben Viljoen str, Pretoria Noord1 x GarageGeen diere Krag & Water - Tshwane rekeningAgent Tino 082 843 4622
Pragtige twee slaapkamer huisie in Zambezie aftree oord te huur in Northern Pretoria, preview image
Pragtige twee slaapkamer huisie in Zambezie aftree oord te huur
R 7,100
'n Pragtige twee slaapkamer huisie in Zambezie aftree oord - Montana Park is te huur vanaf 1 Aug 2018. Die huis het 2 slap kamers, een badkamer, 'n woonvertrek, eetkamer area, oopplan kombuis, n heerlike son kamer of kantoor, een motor huis met een onderdak parkeer area.Die oord is bekend vir sy pragtige tuine, vollop water en tuindienste wat elke huis se tuin in stand hou.Die oord het 'n modern v ...
More ads

Tuin woonstel te huur

R 4,500
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 21/06/2018
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/07/2018
  • Dwelling Type Other
  • Bedrooms (#) 1
  • Bathrooms (#) 1
  • Size (sqm) 45
Ruim 1 slaapkamer tuin woonstel te huur in Suiderberg. Prepaid krag. R4500 Deposito R4500. Kontak 0745789673 beskikbaar 1 Julie 2018
Maylene (More ads from this seller)
User since Mar 2018
7 Published
2 Active