Pragtige stil 2 slp cottage in Pta Noord

R 5,300

10 days ago34 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Available From:01/04/2020
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Parking:Covered
Furnished:No
Smoking:No
Pet Friendly:Yes
Description

Lieflike 2 slaapkamer cottage in Wolmer, Pretoria Noord.

Voel soos 'n vakansie huis in 'n stil straatjie, naby aan alle behoefdighede.

Ongeveer 200m van 'n vulstasie en 150m van die supermarkte af.


* 2 slaapkamers

* Vol badkamer

* Pragtige oop plan kombuis

* Sit-/eetkamer

* Lekker groot stoep

* Privaat tuintjie wat maklik is om te onderhou

* Grasdak parkering vir 2 voertuie met meer as genoeg parkeerplek beskikbaar vir gaste


Veiligheidsdiefwering is gepas by al die vensters en deure en die karre word agter 'n hek wat gesluit word geparkeer.


* Gas geyser

* Prepaid elektrisiteitsmeter

* Prepaid watermeter

* Insluitend van alle ander munisipale dienste (vullis verwydering, sanitasie, ens.)

* Insluitend van tuindienste een keer per week


Ideaal vir 'n klein familie of 'n paartjie.

Kontak my gerus om hierdie pragtige tuiste te besigtig en dan kan ons die besonderhede bespreek.


Isabel

Terryem-Jay Properties

Id Subtitle 714947966
View More
PropertyMember since 2014
Email Verified
4 adsActive
160 adsPosted