Lieflike 2-slp tuinwoonstel in Pta Noord

R 5,100

15 days ago33 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Available From:01/04/2020
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Parking:Covered
Furnished:No
Smoking:No
Pet Friendly:Yes
Description

Pragtige 2-slp tuinwoonstel in Wolmer, Pretoria Noord. In 'n stil straatjie, naby aan alle behoefdighede.

Ongeveer 150m van 'n vulstasie en 100m van die supermarkte en 'n slaghuis af.

Die eenheid is slegs 15min stap van Voortrekker-Eeufees Laerskool en 10min stap van Rachel de Beer Laerskool af.


* 2 slaapkamers

* Badkamer met 'n lekker groot stort

* Pragtige oop plan kombuis

* Sit-/eetkamer

* Lekker groot stoep met 'n ingeboude braai

* Privaat tuintjie wat maklik is om te onderhou

* Skadunet parkering


Veiligheidsdiefwering is gepas by al die vensters en deure en die karre word agter 'n hek wat gesluit word geparkeer.



* Gas stoof/oond en 'n gas geyser

* Prepaid elektrisiteitsmeter

* Prepaid watermeter

* Insluitend van alle ander munisipale dienste (vullis verwydering, sanitasie, ens.)


Ideaal vir 'n klein familie of 'n enkel professionele persoon.

Kontak my gerus om hierdie pragtige tuiste te besigtig en dan kan ons die besonderhede bespreek.


Ina Badenhorst

Dream Supreme Properties

Id Subtitle 714949266
View More
PropertyMember since 2014
Email Verified
4 adsActive
160 adsPosted