Post FREE Ad

Huis op Wildsplaas

R 9,000
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 09/11/2018
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/12/2018
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 3
  • Bathrooms (#) 2
  • Size (sqm) 210
  • Parking Covered
  • Furnished No
  • Smoking No
  • Pet Friendly No

Drie slaapkamer, twee badkamer huis met groot oopplan leef area. Daar is 'n buitekamer wat as 'n viede kamer kan dien en 'n buite badkamer met strort. Die huis is op 'n wildsplaas "ontwikkeling" en daar is ongeveer 40 ander huise ook op de plaas. Wild wat insluit kameelperde, elande, waterbokke, zebras, blouwildebeste, ens loop vrylik rond. Daar is 24 uur toegang beheel met nag patrolies.

Die plaas is ongeveer 25km vanaf die Kolonade winkel sentrum.

As gevolg van die wild wat vrylik rondloop word geen honde en katte, ongelukkig toegelaat nie.

Gouws (More ads from this seller)
User since Feb 2015
13 Published
2 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Northern Pretoria
You might be interested in these similar ads
Pragtige stil 3-slp cottage in Pta Noord in Northern Pretoria, preview image
Pragtige stil 3-slp cottage in Pta Noord
R 5,700
Lieflike 3 slaapkamer cottage in Wolmer, Pretoria Noord. Stil straatjie, naby an alle behoefdighede.Bestaan uit 3 slaapkamers, 'n vol badkamer en 'n pragtige oop plan kombuis met 'n sit- en eetkamer.Die cottage bevat ook 'n lekker groot stoep en sy eie privaat tuintjie wat maklik is om te onderhou.Daar is 'n grasdak prakering vir 2 voertuie met meer as genoeg parkeerplek beskikbaar vir gaste.Veili ...
Huis te huur in Privaat wildsplaas Ontwikkeling
R 12,000
4 Slaapkamer siersteen huis te huur in Privaat Wildsplaas ontwikkeling naby Roodeplaatdam. 3 Badkamers. Een ensuite. Kombuis, spens, eetkamer, 2 leefareas en studeerkamer. 3 Motorhuise, buite toilet, swembad en besproeing. Plus. Eenslaapkamer woonstel met sitkamer, kombuis en badkamer. Huur: R12000.00 per maandWater en krag : min of meer R3000.00 per maandBeskikbaar vanaf middel November 2018Str ...
Netjiese, moderne 2slk, 1slk en bachelor op erf in Eloffsdal/Mayville in Northern Pretoria, preview image
Netjiese, moderne 2slk, 1slk en bachelor op erf in Eloffsdal/Mayville
R 5,000
Ek het die volgende 3 eenhede op dieselfde perseel in Eloffsdal/Mayville onmiddellik beskikbaar of 1 Desember 2018: Netjiese, moderne, cozy 2 slpkamerhuis. Klein tuintjie met ingeboude braai voor en agtertuin vir maksimum 2 klein nie-lawaaierige hondjies. EEN onderdakparkering (xtra parkering is nie toegesluit). Veilige, rustige, stil omgewing. Vloere dwarsdeur geteël. Ingeboude kaste in kombuis, ...
House to rent in Northern Pretoria, preview image
House to rent
Eloffsdal/Meyville - Available from 1 November. Rent R8 500 per month.  Deposit R8 500 A very neat and spacious 2 Bedroom house for rent in a quiet and safe area where kids can still play in the streets.  1 Bathroom, an open plan living and kitchen area with a separate scullery.  Well maintained swimming pool with a lapa and a built-in braai to entertain family and friends.  Covered parking.  El ...
Privaat Verhuring
R 11,000
Privaat Verhuring 4 x Slaapkamer, 2 x Badkamer Familie huis te huur in Wonderboom Suid Teen die berg met pragtige natuurskoon – Moet nie uitmis nie! Goed geleë naby winkelsentrums en binne loop afstand vanaf Laerskool - Sitkamer - TV Kamer - Eetkamer - Ruim Kombuis - 4 x slaapkamers - 2 x Badkamers - Dubb ...
Huis te huur op  kleinhoewe/plot in Northern Pretoria, preview image
Huis te huur op kleinhoewe/plot
R 8,000
Ruim 5 slaapkamer huis te huur op die Vastfontein plotte. Skakel Adrie 072 252 1038
Woonstelle Te Huur - 2x Slaapkamer in Northern Pretoria, preview image
Woonstelle Te Huur - 2x Slaapkamer
R 5,500
Woonstelle te huur - Roodeplaat Dam / Kameeldrift Oos !!10km vanaf Kollonade Winkel Sentrum2x SlaapkamerBadkamer met badRuim oopplan kombuis met granite bladSitkamerGesamentlike Onderdak parkeringEie ingang - Elektriese hêkWater en krag ingesluit.Ideale blyplek vir enkel of 2-personeJammer geen troeteldiere.R5500 pm (Vol maand deposito)Beskikbaar 01/12/2018
More ads