Post FREE Ad

3 Slaapkamer eenheid te huur in Florauna

R 9,850
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 10/08/2018
  • For Rent By Agency
  • Available From 01/10/2018
  • Dwelling Type Townhouse-villa
  • Bedrooms (#) 3
  • Bathrooms (#) 2
  • Parking Covered
  • Furnished No
  • Pet Friendly Yes

3 Slaapkamer meenthuis te huur in Florauna

Parkzicht 1, Sandappel str

1 Oktober 2018 beskikbaar

Krag - Tshwane

Water - Ingesluit

Honde is toelaatbaar

2 x leefarea

Swembad / jaquzi

Lapa

Binne huis Ingeboude braai

Studeerkamer

Agent Tino 0828434622

I.R.M.A Verhurings (More ads from this seller)
User since Jun 2015
1149 Published
4 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Northern Pretoria
You might be interested in these similar ads
TUINWOONSTEL TE HUUR PTA NOORD FLORAUNA
R 5,500
Privaat, 2 slaapkamer tuinwoonstel te huur in FloraunaKombuis & SitkamerKlein tuin (slegs 1 klein hondjie)parkering 1 kar onderdakR5500.00 per maand water en ligte ingesluitDEPOSITO is betaalbaarGeen kansvatters
3 Slaapkamer Huis te huur of bewoonde plot in Northern Pretoria, preview image
3 Slaapkamer Huis te huur of bewoonde plot
R 5,000
3 Slaapkamer huis met groot erf te huur op bewoonde plot +/- 18km buite Pretoria naby Rooiwal kragstasie.Groot badkamer met bad en stort, sitkamer, kombuis, eetkamer, ingeboude braai, 1 onder dak parkering, motorhek, boorgat water en koopkragHuur = R 5 000 per maand. Deposito is gelykstaande aan 1 maand se huur. Huur is vooruitbetaalbaar.Onmiddelik beskikbaar!Kontak Jacques: 0834171834 of Christin ...
2 Slaapkamer Woonstel te huur in Pretoria Tuine in Northern Pretoria, preview image
2 Slaapkamer Woonstel te huur in Pretoria Tuine
R 4,500
Netjiese 2 slaapkamer woonstel te huur in Pretoria Tuine. Woonstel ten volle geteel. Parkering vir 2 voertuie.Deposito R4500-00Maandelikse huur R4500-00 excl kragPlek onmiddelik beskikbaar.skakel Andre by 0727661720
Pretoria Noord - Een slaapkamer tuinwoonstel te huur in Northern Pretoria, preview image
Pretoria Noord - Een slaapkamer tuinwoonstel te huur
R 3,750
Pretoria Noord: Een slaapkamer tuinwoonstel te huur.Gesamentlike ingang.Op busroete, stap afstand van Noord Park Sentrum.Ongelukkig geen troeteldiere toegelaat nie.Water en elektrisiteit ingesluit.Beskikbaar vanaf 25 Augustus 2018.Huur: R3750Deposito: R3750Kontak Marié by: 081 811 9963
1 slaapkamer woonstel te huur in Northern Pretoria, preview image
1 slaapkamer woonstel te huur
R 3,990
Netjiese 1 slaapkamer in sekuriteis kompleks in Pretoria Noord te huur. Oop parkering vir 1 voertuig. Water ingesluit maar nie krag. Sentraal gelee naby winkels , busroete .Eerste maand se huur plus depositò van R4000 betaalbaar voor okkupasie Kontak my gerus om te besigtig.Foto's kan nie die plek tot sy reg laat kom nie
4 SLAAPKAMER HUIS TE HUUR IN HAAKDOORNBOOM in Northern Pretoria, preview image
4 SLAAPKAMER HUIS TE HUUR IN HAAKDOORNBOOM
R 7,000
Skoon ruim huis te huur met min instandhouding. Tweede wooning op vol omheinde plot in Haakdoorinboom. 8km vanaf Onderste Poort.3 slaakpamers met ingeboude kaste2.5 Badkamers- aparte toiletHoofslaapkamer on-suite4 leef areas (een kan 4de slaapkamer wees)Groot kombuis met aparte opwas areaDubbel motorhuisDie krag is uitgesluit by huur. Deposito is verpligtend.
Pragtige twee slaapkamer huisie in Zambezie aftree oord te huur in Northern Pretoria, preview image
Pragtige twee slaapkamer huisie in Zambezie aftree oord te huur
R 7,100
'n Pragtige twee slaapkamer huisie in Zambezie aftree oord - Montana Park is te huur vanaf 1 Aug 2018. Die huis het 2 slap kamers, een badkamer, 'n woonvertrek, eetkamer area, oopplan kombuis, n heerlike son kamer of kantoor, een motor huis met een onderdak parkeer area.Die oord is bekend vir sy pragtige tuine, vollop water en tuindienste wat elke huis se tuin in stand hou.Die oord het 'n modern v ...
More ads