Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
Ruim woonhuis in mees gesogte deel van Hartenbos Heuwels, ongerepte see uitsig! Langtermyn verhuring in Mosselbaai, preview image
Ruim woonhuis in mees gesogte deel van Hartenbos Heuwels, ongerepte see uitsig! Langtermyn verhuring
R 19,800
Ruim siersteen woonhuis in Hartenbos Heuwels met ongerepte see-uitsig, te huur op langtermyn basis (jaar tot jaar, alle vakansie tye ingesluit - geensins nodig om November/Desember alternatiewe verblyf te vind nie). 4 slaapkamers (hoofslaapkamer en suite met hoekbad, ”his and hers” wasbakke asook toilet). Volledige 2de badkamer met bad,stort,wasbak asook toilet. Volledige gaste toilet met was ...
House in Mossel Bay now available in Mosselbaai, preview image
House in Mossel Bay now available
R 2,860
Groot vakansie huis beskikbaar in Mosselbaai naby die Bayside Centre waar die Spar en 'n paar eetplekke is.Die huis het 5 slaapkamers met 1 badkamer en drie gaste toilette. Groot sitkamer, eetkamer en binne braai langs die kombuis. Kombuis het 'n gasstoof. Skuifdeure maak oop uit die kombuis by die onderdakbraai en swembad. Tuin voor is lekker groot en veilig omhein vir kinders.So vyf minute s ...
Woonwa en staanplek te huur in Hartenbos vir Desember 2018/ Januarie 2019 in Mosselbaai, preview image
Woonwa en staanplek te huur in Hartenbos vir Desember 2018/ Januarie 2019
R 1,180
Woonwa en staanplek te huur in Hartenbos vir Des 2018 en Jan 2019 vakansie. Daar is 3 slaapplekke in die woonwa en 2 in die add-a-room. Die woonwa is goed toegerus. n Lys van toerusting kan gegee word. Die woonwa het n sytent en n afdak voor die tent asook n add-a-room. Daar is ook n DSTV skottel beskikbaar, bring net jou eie dekodeerder.Die staanplek is in Kalahari Woonwa Park. In die park is d ...
Townhouse-villa in MOSSEL BAY now available in Mosselbaai, preview image
Townhouse-villa in MOSSEL BAY now available
R 8,000
Spacious and modern 2 bedroom 2 bathroom apartment for rent for 2,5 moths (until 30 November) with garage and all privileges in Pinnacle Point Golf estate. Sleeps 4 people.The place is very well situated fully furnished and has beautiful views of the ocean and golf course.Golf course has club house, children play ground and couple beaches to swim and enjoy sunshine.# Parking: 1Has PoolProperty R ...
TO  LET... Blombosch Mosselbay in Mosselbaai, preview image
TO LET... Blombosch Mosselbay
R 7,400
Baie netjiese meenthuis in Blombosch 2, met 3 S/kamer, 1 volledige badkamer, woonk/kombuis oopplan. Toesluit motorhuis,
Working in / near Mossel bay? Looking for a place to stay? in Mosselbaai, preview image
Working in / near Mossel bay? Looking for a place to stay?
R 4,500
Furnished sea view apartments - month to month rentals Please phone Sue on 0834423027 to make a booking or email kaycera@yahoo.com Available from 15 January. Furnished apartments in Hartenbos / Mossel Bay / Dana Bay available for short term / long term rentals. Fully furnished Sea view All in one price, no need for any additional expenses. This is a low low price for t ...
MOSSELBAY  FURNISHED HOUSE FULLY EQUIPED,  3 BEDROOM & 2 BATHROOMS FURNISHED  TO RENT! in Mosselbaai, preview image
MOSSELBAY FURNISHED HOUSE FULLY EQUIPED, 3 BEDROOM & 2 BATHROOMS FURNISHED TO RENT!
R 14,500
TOP HOUSE ON PHOTO;-VERY NEAT FURNISHED,Fully Equiped, Wifi, DSTV Cleaning twice a week. Quiet area, Electric Fence, Sea View, Near Life Bay View hosp. 2 km from beach. Prepaid Electric own account. Water own account.R14,500pm + 1 Month Deposit Contact Owner 0763096578
More ads

Huis te huur in Island View

R 12,500
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 25/09/2018
  • Location
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/01/2019
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 3
  • Bathrooms (#) 4+
  • Size (sqm) 230
  • Parking Garage
  • Furnished No
  • Smoking No
  • Pet Friendly Yes

Grondvloer:

Oop-plan sitkamer, braaikamer, eetkamer en kombuis met opwas area weggesteek.

Paar trappe af gaan na die twee kamers, albei en-suite met storte


Eerste vloer:

Gaste toilet

Baie ingeboude kaste

Hoof badkamer met bad en stort

Hoof slaapkamer


Dubbel motorhuis

Parkeer area langs die garage vir 'n boot, caravan of trailer, agter 'n hek.


Groot toe erf, honde toegelaat - met skriftelik toestemming. Ongelukkig geen katte nie.


Deposito R12,500.00

Koop krag

Munisipale rekening vir huurder (water en vullisverwydering)

Henningweg 48, Island View, Mosselbaai




Colstra Civils & Buildings (More ads from this seller)
User since May 2011
92 Published
3 Active