3 SLAAPKAMER HUIS TE HUUR IN KLEINMOND

R 11,000

17 days ago139 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
For Rent By:Owner
Available From:12/02/2020
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Bathrooms (#):2
Size (sqm):190
Parking:Garage
Furnished:No
Smoking:Yes
Pet Friendly:Yes
Description

DIE AREA IS VEILIG EN STIL ,3 SLAAPKAMERS,HOOF SLAAPKAMER HET N ENSUITE, 2e BADKAMER IS N' VOLLE BADKAMER MET STORT,TOILET,GROOT BAD EN WASBAK, ENSUITE BADKAMER IS OOK N VOLLE BADKAMER, AL 3 KAMERS EN BADKAMERS IS GROTER AS DIE GEWONE. KOMBUIS IS SOOS N PLAAS TIPE KOMBUIS MET N SPENS EN N OPWAS KAMER DIE GROOT OOP PLAN LEEF AREA GRENS OOK AAN DIE KOMBUIS. MOTORHUIS IS N TANDEM GROOTE. DAAR IS N BRAAI AREA BUITE. DIE WONING IS GELEE NABY DIE HAWE,WINKELS,RESTAURANTE EN SWEM AREA'S. KLEINMOND IS GELEE 30 KM VANAF HERMANUS EN 45 KM VANAF GORDONSBAAI, STRAND EN SOMERSET WES WAAR AL DIE MALL'S EN GROOT WINKELS IS. KAAPSTAD IS 70 KM WEG VAN KLEINMOND. KLEINMOND HET N GOEIE VAKANSIE ATMOSFEER

Contact: 081 805 7145

or 082 726 5023

HIERDIE AKOMMODASIE IS REG VIR MIDDEL OUDERDOM OF OUER FAMILIES.

Id Subtitle 680121956
View More
Gumtree userMember since 2011
Email Verified
5 adsActive
788 adsPosted