Post FREE Ad

Woonstel te huur

R 6,500
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 23/09/2018
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/10/2018
  • Dwelling Type Apartment
  • Bedrooms (#) 2
  • Bathrooms (#) 2
  • Size (sqm) 180
  • Parking Covered
  • Furnished No

Die ruim woonstel het 2 slaapkammers 2 badkammers aparte kombuis en opwasruim ruimleefarea.Genoeg kaste in elke vertrek huur sluit krag en water in van omtrent R2,000 die plot is gelee 15 km vanaf Woodlands koopsentrum en is langs die teerpad Garsfontein


Piet Oosthuizen (More ads from this seller)
User since Jan 2012
41 Published
3 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Eastern Pretoria
You might be interested in these similar ads
Woonstel Te Huur Monument Park
R 2,900
Woonstel Te Huur Vir Enkel Persoon Op Privaat Erf. Dadelik beskikbaar. Die woonstel het een slaapkamer, een sitkamer, een badkamer, n kombuis en een onderdak parkering. Word privaat verhuur deur eienaar. Kontak die eienaar Henk by 0788473479.
Tuin woonstel te huur Moreletapark in Eastern Pretoria, preview image
Tuin woonstel te huur Moreletapark
R 6,980
Netjies goed ontwerpte tuinwoonstel, (88m²) aan voorkant van die huis 1 ste vloer. Baie veilige area Moreleta Village met sekuriteit hekke in Moreleta Park. Slaapkamers 2, met Ingeboude kaste, 1badkamer, oopplan leef area, volledig toegeruste kombuis, toesluit motorhuis. Elektrisiteit prepaid. Tuindiens gratis,Klein diere vriendelik goedkeuring deur eienaar voorbehou. Naby Checkers Moreleta Pl ...
Woonstel in Lynnwood te huur. in Eastern Pretoria, preview image
Woonstel in Lynnwood te huur.
R 5,450
Eenslaapkamer tuinwoonstel in Lynnwood - onderskeidelik 7 minute van UP en Menlyn en 5 minute van die WNNR. Oopplan kombuis/leefarea, eie parkering, privaat toegang, tuintjie en satelietskottel. Stil en rustige omgewing met voorstadsekuriteitstoegangsbeheer saans. Ideaal vir Afrikaanse enkel persoon. Beskikbaar vanaf 1 November 2018 of vroeër @ R5,450/mnd ongemeubileerd of R6 000/mnd gemeubileer ...
Loft-woonstel in Constantia Park in Eastern Pretoria, preview image
Loft-woonstel in Constantia Park
R 5,400
Ruim Loft-woonstel vir enkel dame in Constantia Park te huur vir R5400.00, prifaat voor in erf met slaapkamer, vol badkamer, studeerkamer, sit area, oop area woonkamer/kombuis (met yskas, mikrogolf en stoof), onder-dak parkeering, gemebuleerd (bed, tafel, stoelle ens.) Skakel 012 450 2266 (OH)
Garden flat to rent
R 5,000
Groot een slaapkamer, kombuis/sitkamer, in-loop aantrekkamer met ingeboude kaste, badkamer en 'n spaar kamer, die tuin woonstel is geleë in Zwavelpoort, 8 km OOS van Silverlakes op Lynnwood weg, beskikbaar 1 November 2018 teen R5000 per maand wat krag en water insluit, die perseel het 'n elektriese omheining en automatiese skuifhekm.m
Newlands / Riverside Stapel-eenheid te huur in Eastern Pretoria, preview image
Newlands / Riverside Stapel-eenheid te huur
R 6,000
· TE HUUR Meenthuis kompleks in Newlands ‘Riverside’. Stapel-eenhede. Onderste eenheid 2 slk, 1 bdk, sitkamer-kombuis, balkon, 1 afdak en oop parkering. Klubhuis en swembad, gemeenskaplike tuine, Geen diere toegelaat. Goed geleë naby Menlyn en snelweë. R6000-00 huur per maand.Okk onmiddellik Foto’s: www.proprent.net.za Kontak Magda 072-510-6531 of Estelle 072 785 3935
Faerie Glen meenthuis te huur in Eastern Pretoria, preview image
Faerie Glen meenthuis te huur
R 8,900
Spacious, 3 bedroom, 2 bathroom, openplan kitchen/livingroom floorunit in tranquil area, clise to shoppingcentres. Closed stoep, own private garden. Double lock up garages. Immediatelyavailable R8900. Phone Sieg 0827599087 to arrange viewing
More ads