Tuinwoonstel in sekuriteits kompleks naby Route 21 Office Park. Garden flat.

R 4,900

15 days ago73 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Owner
Available From:01/05/2020
Dwelling Type:Other
Bedrooms (#):1
Bathrooms (#):1
Size (sqm):50
Parking:Garage
Furnished:No
Smoking:No
Pet Friendly:No
Description

Geleë in Irene Glen Estate, 5 min vanaf Route 21 Office Park, met aangrensende groengordel, rivier en wandelpaaie. ‘n Besonderse landelike en rustige atmosfeer maar steeds naby die stad. Woonstel is privaat en kyk uit oor ‘n deel van die tuin. Eiendom en kompleks beskik oor goeie sekuriteit. Geskik vir ‘n professionele persoon, nie-roker sonder troeteldiere.

1 Slk (dbl), bdk, oop-plan kombuis/woonarea, heerlike groot stoep en toesluit garage.

Beskikbaar 1 Mei @ R 4 900 alles ingesluit (water, krag en heffing).

Kontak Celeste
Id Subtitle 714624422
View More
Celeste van der MerweMember since 2014
Email Verified
1 adsActive
11 adsPosted