Post FREE Ad

Gemeubileerde Kamer beskikbaar in Centurion

R 5,000
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 13/07/2018
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/08/2018
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 1
  • Bathrooms (#) 1
  • Parking Garage
  • Furnished Yes
Sluit in:
Daaglikse skoon maak met voltydse huishoudster. Privaat badkamer, braai geriewe en eie stoep. Motorhuis parkering, Squash baan, Tennis baan en swembad. Uitstekende sekuriteit en 24 uur wagte. Etes kan verskaf word of self kook geriewe. Wasgoed kan gereel word met huishoudster. Baie naby aan Mall@Reds, Forest hill Mall, N1 en N14.


Isabel (More ads from this seller)
User since Mar 2016
171 Published
28 Active
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Add to Watchlist
Safety Tips - Your safety is important to us and we believe that you can stay safe. Learn More Report this ad
Centurion
You might be interested in these similar ads
Gemeubeleerde  Enkelkamer in Kommune  -  Lyttleton Manor, Centurion in Centurion, preview image
Gemeubeleerde Enkelkamer in Kommune - Lyttleton Manor, Centurion
R 3,000
Gemeubileerde netjiese enkelkamer (Yskas / Bed / Hangkaste ens) beskikbaar in kommune te Lyttleton Manor. Alle geriewe t.o.v. kos voorberei / klerewas / stryk ingesluit. Maandelikse tarief sluit in water en elektrisiteit. Veilige parkering ingesluit. Soek verantwoordlike persone wat hulle mede huurders asook die kommune kompleks sal respekteer. 2 km’s vanaf Unitas hospitaal / 3 km’s Gaut ...
Tuinwoonstel R4300 The Reeds in Centurion, preview image
Tuinwoonstel R4300 The Reeds
R 4,300
Ten volle gemeubileerde eenman w/s beskikbaar met TV, eie stort en toilet. Kombuis met yskas, toaster, mikrogolf ens. Eie ingang met onder afdak parkering. Veilig en rustige atmosfeer. Kontak Felicia by 0824632990
Garden Flat for rent in Wierdapark in Centurion, preview image
Garden Flat for rent in Wierdapark
R 5,000
Garden Flat for rent in Wierdapark for single person. 1 Bedroom with lots of built-in cupboards and "en suite" bathroom, spacious living area and kitchen with lots of built-in cupboards. Use of braai facilities under the lapa, large swimming pool and parking in electric garage. Property has a lot of security with electric fencing, alarm and cameras. No pets. R5000 per month, water and electri ...
BACHELOR FLAT CENTURION EENMAN-woonstel aan huis in Centurion, preview image
BACHELOR FLAT CENTURION EENMAN-woonstel aan huis
R 3,600
Gemeubileerde kamer met klein badkamer en kombuisie met eie buitedeur te huur in Eldoraigne, Centurion. Stil omgewing, naby Spar en skole. Veilige onderdak-parkering. Water en ligte ingesluit. R3600. Bel Gert 0722267709.
One Bedroom Flat nearby N1 highway in RHK in Centurion, preview image
One Bedroom Flat nearby N1 highway in RHK
R 4,500
Groot 1 slaapkamer woonstel op 1 ste vloer. Aparte badkamer met stort, wasbak en toilet en baaie spasie vir wasmasjien /tuimel droeër. Ruim kombuis, sit/TV kamer. Aparte slaapkamer. Groot houtdek vir braai buite. Veilige area, erf baie veilig met elektriese hek en enkel parkering. Beskikbaar einde Julie. Huur van R4500 per maand asook dep van R4500.00 en krag en water uitgesluit. GEEN TROETELDIER ...
Tuinwoonstel besikbaar in Centurion, preview image
Tuinwoonstel besikbaar
R 3,000
Klein tuinwoonstel met privaat in gang vir enkel persoon met sober gewoontes. Bel 0833206709 Water en ligte ingesluit.
Tuinwoonstel te huur in Wierda Crest Estate in Centurion, preview image
Tuinwoonstel te huur in Wierda Crest Estate
R 4,950
Tuinwoonstel te huur in Wierda Crest Estate beskikbaar 1 Sep met privaat ingang en tuintjie met onderdak parkering. W&L, DSTV Family en WiFi ingesluit vir R4950 per maand.
More ads