Tuinwoonstel 2slk huur in Brakpan

R 4,700

a month ago309 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Location:
For Rent By:Owner
Available From:02/02/2020
Dwelling Type:Other
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):1
Size (sqm):78
Parking:Covered
Furnished:No
Pet Friendly:No
Description

Beskikbaar: vanaf 1 FEB..

Moderne 2 slaapkamer tuinwoonstel met stoorkamer in rustige omgewing in die midde dorp Brakpan. Lekker stoepie, groot hout skuifdeur en lang afdak. Die groot apparte vertrekke gee privaatheid waar nodig. Gas geyser, LED ligte, DSTV skottel, wasgoed lyne apart, 1 afdak parkering.


Interview kan gereel word en normale papierwerk word vereis. 1x Deposito 4700 en 1e maand se huur, +sleutel +remote deposito 250, en vir gas aansluiting 650. Total @ R10,300- 1e maand betaalbaar voor toegang.


** Kontak ons vir details - Adrian.

Id Subtitle 680014237
View More
AdrianMember since 2010
Email Verified
4 adsActive
22 adsPosted