Post FREE Ad
You might be interested in these similar ads
1 Slaapkamer Woonstel te huur in Universitas in Bloemfontein, preview image
1 Slaapkamer Woonstel te huur in Universitas
R 3,500
1 Slaapkamer woonstel te huur in Universitas vir student of jong werkende persoon.Dit is SLEGS geskik vir 1 persoon.Baie veilig.R3500 p/m Water en krag ingesluit.Beskikbaar 1 Nov Skakel vir afspraak.
Modern 2 Bedroom townhouse  with Solar Geyser near Northridge Mall in Bloemfontein, preview image
Modern 2 Bedroom townhouse with Solar Geyser near Northridge Mall
R 6,000
Modern 2 Bedroom townhouse in a new complex (Hillside View). Lockable garage and extra parking in front of garage. 2 Bathrooms: 1 with shower and bath. 1 with shower. Solar geyser to reduce electricity costs. Alarm installed. Small Garden with Built in Braai on stoep. Situated next to green area with dam. (Ideal for afternoon strolls or jogging) May Keep 2 dogs on approval of body corporate. No ...
Heerlike netjiese sonnige huis in Gardeniapark in Bloemfontein, preview image
Heerlike netjiese sonnige huis in Gardeniapark
R 7,500
Netjiese 3 slaapkamer huis met 1 badkamer en n kombuis met n ruim motorhuis. Gryswater sisteem vir water. Prepaid krag. Ruim tuin. Kom besigtig gerus.
Netjiese 1-slaapkamer woonstel te huur in Bloemfontein, preview image
Netjiese 1-slaapkamer woonstel te huur
R 3,900
* Water & Ligte, DSTV-pakket en skoonmaak van woonstel (een keer per week) ingesluit* Deels gemeubileerd* Veilige onderdakparkering* Geleë in Universitas, Bloemfontein* Slegs UV studente asseblief* R 3 900 per maand* Onmiddelik beskikbaarVir meer inligting, skakel asseblief 072 717 7888
KOTHUIS TE HUUR, BAINSVLEI in Bloemfontein, preview image
KOTHUIS TE HUUR, BAINSVLEI
R 5,800
Een slaapkamer kothuis met volle badkamer en oopplan kombuis / sitkamer. Lugreëling en dubbelafdak parkering. Omhein met volle diefwering en sekuriteitshekke. Water, krag en skoonmaak 2 maal per week ingesluit. Ideaal vir enkelpersoon wat die rustigheid buite die stad wil beleef. 8 km vanaf Langenhovenpark op die Dealesville pad uit. Ongelukkig geen troeteldiere. Vorige huurverwysings en bewys ...
2 Slaappkamer Woonstel Dan Pienaar
Contact for Price
NETJIESE 2 SLAAPKAMER WOONSTEL IN DAN PIENAAR TE HUUR LOOPAFSTAND VAN SKOLE VIR R4 950-00 PER MAAND KONTAK LINDA BY TEL NR. 0834498882
2 Slaapkamer meenthuis te huur in gesogte Bloemfontein buurt in Bloemfontein, preview image
2 Slaapkamer meenthuis te huur in gesogte Bloemfontein buurt
R 6,500
2 slaapkamer meenthuis te huur in netjiese ruim kompleks in Heuwelsig, BFN. 1 badkamer met bad en stort. Afwerkings onlangs opgegradeer. Kombuis het aparte opwas. 1 garage en 1 onderdak parkering agter veiligheidshek. Eie tuin, braaiplek en kompleks boorgatwater. Baie veilige kompleks met genoeg ekstra parkering en swembad met gemeenskaplike braai/onthaal area by swembad. R6 500 p/m.Kontak Marli ( ...
More ads

House to rent

R 9,500
Post an ad like this for FREE!
  • Date Listed 20/08/2018
  • For Rent By Owner
  • Available From 01/10/2018
  • Dwelling Type House
  • Bedrooms (#) 3
  • Bathrooms (#) 3
  • Size (sqm) 200
  • Parking Covered
  • Furnished No
  • Smoking No

Lieflike siersteen familie huis te huur vir iemand wat lief is vir die buite lewe!

3 Slaapkamer (2 Slaapkamers is en-suite)

3.5 badkamer

3 Leefvertrekke

Ooplan kombuis met aparte opwas

Sonkamer

Patio

Dubbel afdak

Tuindienste ingesluit

Eie krag en water meters.

BESKIKBAAR 1 OKT 2018

Kontak Elmine 0833982396 of Adri 0824106955 vir besigtiging.

JJ (More ads from this seller)
User since Jan 2014
12 Published
0 Active