Inwonende ontvangsdame posisie

9 days ago295 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Inwonende ontvangsdame posisie beskikbaar vir US of Unisa student by gastehuis van einde Januarie 2020 (of vroër)

Binne loopafstand geleë van US kampus

Gemeubileerde kamer met ensuite en privaat ingang.

Gratis verblyf, WiFi, krag en water.

3 x kantoorskofte (namiddae tot 22:30) per week.

Bystand diens saans (na 22:30) igv "late check-in".

Juniour posisie, met baie tyd om te studeer tydens werks ure.

Slegs US of Unisa student asb. Moet Afrikaans en Engels sprekend wees.

Stuur asb CV om aansoek te doen.

Id Subtitle 639367585
View More
GastehuisMember since 2018
Email Verified
1 adsActive
4 adsPosted