Meubels vir besigheid/huis-kantoor/kuier-area - Alle pryse ohb.

Contact for Price

2 months ago154 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Sale By:Owner
Condition:Used
Description
Ons trek kantore en skuif kliënte-dienspunte/takke. Heelwat meubels en toerusting beskikbaar teen lekker pryse.. Maak 'n aanbod vir die item/s waarin jy belangstel - alles onderhandelbaar - enige aanbod sal oorweeg word. - Stoele (ontvangs- en kantoor) - Yskaste - Toonbanke (improviseer en rig nou vir jou daai kroeg by die huis in teen 'n fraksie van die prys) - Kliënte afskortings / konsultasie-stasies - Tafels en lessenaars - Kabinette - Kaste - Waterstasies ... en nog vele meer. Bel/Whatsapp vir Martin om te gesels oor vrae wat u mag hê, pryse, vervoer, ens. 073 447 5943
Id Subtitle 969316364
View More
Kalf Grobler
Selling for 1 yearActive Ads 5
Faster than Average
Replies in 24 hours
Seller Stats
11Total Ads
1.58KTotal Views
View Profile
Contact Kalf Grobler
Message
(3983)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Optional)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.